Skotse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Skotse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-sco.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Skots
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL sco.wikipedia.org

Die Skotse Wikipedia is die Skotse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 55 700 artikels, en is die 87ste grootste Wikipedia.