Marathi Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marathi Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Marathi Wikipedia homepage.jpg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Marathi
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL mr.wikipedia.org

Die Marathi Wikipedia is die Marathi uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 52 000 artikels, en is die 86ste grootste Wikipedia.