Gaan na inhoud

Viëtnamese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Viëtnamese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Viëtnamees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig November 2002
Huidige status Aktief
URL vi.wikipedia.org

Die Viëtnamese Wikipedia is die Viëtnamese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.

Dit het tans 1 294 081 artikels wat dit die 15de grootste Wikipedia maak.

Voorbeeld

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]