Kirgisiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kirgisiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ky.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kirgisies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ky.wikipedia.org

Die Kirgisiese Wikipedia is die Kirgisiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 79 500 artikels, en is die 71ste grootste Wikipedia.