Serwo-Kroatiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Serwo-Kroatiese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Serwo-Kroaties
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL sh.wikipedia.org

Die Serwo-Kroatiese Wikipedia is die Serwo-Kroatiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 441 500 artikels, en is die 20ste grootste Wikipedia.