Kantonese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kantonese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kantonees
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL zh-yue.wikipedia.org

Die Kantonese Wikipedia is die Kantonese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 60 100 artikels, en is die 76ste grootste Wikipedia.