Walliese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Walliese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Wallies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL cy.wikipedia.org

Die Walliese Wikipedia is die Walliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 104 400 artikels, en is die 64ste grootste Wikipedia.