Persiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Persiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-fa.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Persies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Desember 2003
Huidige status Aktief
URL fa.wikipedia.org

Die Persiese Wikipedia is die Persiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie.

Die Wikipedia is in Desember 2003 begin. Dit beskik tans oor 577 765 artikels, en is die 17de grootste Wikipedia.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]