Roemeense Wikipedia
Voorkoms
Roemeense Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Roemeens |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Julie 2003 |
Huidige status | Aktief |
URL | ro.wikipedia.org |
Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin.
Dit het tans 482 738 artikels, en is die 31ste grootste wikipedia.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]- 'n Voorbeeld van 'n Roemeenstalige artikel oor Afrikaans: Limba afrikaans.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Roemeense Wikipedia. |