Iers-Gaeliese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Iers-Gaeliese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Iers-Gaelies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ga.wikipedia.org

Die Iers-Gaeliese Wikipedia is die Iers-Gaeliese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 48 300 artikels, en is die 87ste grootste Wikipedia.