Oesbekiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oesbekiese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Oesbekies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL uz.wikipedia.org

Die Oesbekies Wikipedia is die Oesbekiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 129 000 artikels. Oesbekies is die belangrikste taal in Oesbekistan.