Tsjeggiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tsjeggiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-cs.png
Czech Wikipedia screenshot.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tsjeggies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig November 2002
Huidige status Aktief
URL cs.wikipedia.org

Die Tsjeggiese Wikipedia is die Tsjeggiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in November 2002 begin.

Dit het tans 385 837 artikels en is die 24ste grootste wikipedia.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]