Friese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Friese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-fy.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Fries
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL fy.wikipedia.org

Die Friese Wikipedia is die Friese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 42 600 artikels, en is die 95ste grootste Wikipedia.