Macedoniese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Macedoniese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-mk.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Macedonies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL mk.wikipedia.org

Die Macedoniese Wikipedia is die Macedoniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 103 200 artikels, en is die 62ste grootste Wikipedia.