Tagalog Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tagalog Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tagalog
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 1 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL tl.wikipedia.org

Die Tagalog Wikipedia is die Tagalogse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit is op 1 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 75 400 artikels. Tagalog is die belangrikste taal van die Filippyne en is saam met Engels de facto die amptelike taal van die Filippyne.