Telugu Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Telugu Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-te.svg
Telugu Wikipedia main page screenshot 15.12.2013.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Telugu
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 10 Desember 2003
Huidige status Aktief
URL te.wikipedia.org

Die Telugu Wikipedia is op 10 Desember 2003 gestig en het tans ongeveer 68 000 artikels. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhrapradesj.