Russiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Russiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ru.svg
RussianWikipediaMainPage2ndMay2008.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Russies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 20 Mei 2001
Huidige status Aktief
URL ru.wikipedia.org
Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Russiese Wikipedia is die Russiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 20 Mei 2001 begin. Reeds op 11 Mei 2013 bereik die Russiese Wikipedia die mylpaal van 1 000 000 artikels.

Dit het tans 1 249 660 artikels en is die 7de grootste wikipedia.

Voorbeeld[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: