Malayalamse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Malayalamse Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Malayalam
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ml.wikipedia.org

Die Malayalamse Wikipedia is die Malayalamse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 57 400 artikels, en is die 80ste grootste Wikipedia.