Malgassiese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Malgassiese Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-mg.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Malgassies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://mg.wikipedia.org/

Die Malgassiese Wikipedia is die Malgassie-weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Dit het tans 93 178 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 71ste grootste Wikipedia-projek maak.[1]

Die Malgassiese Wikipedia is tans die naasgrootste Afrika-wikipedia na die Afrikaanse Wikipedia, gevolg deur die Swahili en Joroeba Wikipedias.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]