Katalaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Katalaanse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ca.svg
Catalan Wikipedia.PNG
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Katalaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 16 Maart 2001
Huidige status Aktief
URL ca.wikipedia.org

Die Katalaanse Wikipedia is die Katalaans uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 16 Maart 2001 begin. Dit het tans 421 628 artikels.

Voorbeeld[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: