Yslandse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yslandse Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Yslands
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL is.wikipedia.org

Die Yslandse Wikipedia is die Yslandse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 46 900 artikels, en is die 91ste grootste Wikipedia.