Tsjetsjniese Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tsjetsjniese Wikipedia
Wikipedia-logo-en.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Tsjetsjnies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ce.wikipedia.org

Die Tsjetsjniese Wikipedia is die Tsjetsjniese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 208 700 artikels, en is die 52ste grootste Wikipedia.