Haïtiese Kreool Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Haïtiese Kreool Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-ht.svg
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Haïtiese Kreool
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL ht.wikipedia.org

Die Haïtiese Kreool Wikipedia is die uitgawe van Wikipedia in Haïti, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 56 700 artikels.