Noorse Wikipedia
Voorkoms
Noorse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Noors (Bokmål en Nynorsk) |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 26 November 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | no.wikipedia.org nn.wikipedia.org |
Die Noorse Wikipedia is die Noorse (Bokmål en Nynorsk) uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 26 November 2001 begin.
Bokmål het tans 639 321 artikels en Nynorsk het tans 172 450 artikels.
Voorbeeld
[wysig | wysig bron]- 'n Voorbeeld van 'n Noorstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaans (in Bokmål) en Afrikaans (in Nynorsk).
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Noorse Wikipedia. |
- Die tuisblad van die Bokmål-Wikipedia
- Statistikk Bokmål-Wikipedia – statistieke vir die Bokmål-Wikipedia
- Die tuisblad van die Nynorsk-Wikipedia
- Statistikk Nynorsk-Wikipedia – statistieke vir die Nynorsk-Wikipedia