Kasakse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Kasakse Wikipedia
Wikipedia-logo-v2-kk.svg
KazWıkı-main page.png
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Kasaks
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 2 Junie 2002
Huidige status Aktief
URL kk.wikipedia.org

Die Kasakse Wikipedia is 'n gratis aanlynensiklopedie in Kasaks. Dit is op 2 Junie 2002 gestig en het tans ongeveer 225 402 artikels.