Verskil tussen weergawes van "Olimpiese Somerspele 1936"

Jump to navigation Jump to search
k
Hersien
k (Kategorieë gealfabetiseer)
k (Hersien)
| plek = [[Berlyn]], [[Duitsland]]
| lande = 49
| atlete = 3&nbsp;963 (3&nbsp;632 mans, 331 vroue)<ref>{{en}} {{cite web|title=The Olympic Summer Games Factsheet|url=httphttps://wwwstillmed.olympic.org/Documents/Reference_documents_Factsheets/The_Olympic_Summer_Games.pdf|publisher=[[Internasionale Olimpiese Komitee]]|accessdate=1115 AugustusJanuarie 20162018}}</ref>
| items = 129 in 19 sporte
| opening = [[1 Augustus]] [[1936]]
Toe [[Adolf Hitler]] in Januarie 1933 aan bewind kom as kanselier, klink daar stemme op om die Spele na 'n ander land te skuif. In die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] was daar selfs 'n veldtog om die Spele te boikot. [[Avery Brundage]], die voorsitter van die Amerikaanse Olimpiese Komitee, spreek hom teen 'n verskuiwing van die Spele uit, en hy kry ook steun van [[Pierre de Coubertin|De Coubertin]].
 
Hoewel die Spele dus aan Berlyn toegeken is voordat die [[Nasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty|Nazi's]] in Duitsland aan bewind gekom het, sien die owerheid die Spele as 'n geleentheid om sy [[fascisme|fascistiese]] ideologie uit te dra. [[Leni Riefenstahl]] word aangestel om 'n film oor die Spele te maak. Die film ''[[Olympia (film)|Olympia]]'' kan as [[propaganda (kommunikasie)|propaganda]] bestempel word, maar gebruik 'n aantalgetal ongewone tegnieke wat destyds nog nie in sportfilms aangewend is nie.
 
Om soveel moontlik oorwinnings te verseker, stel die Duitse owerheid [[anaboliese steroïde]] en [[testosteroon]] aan hulle atlete beskikbaar. Duitsland oorheers die Spele en het heelwat meer medaljes as enige ander land ingepalm. In 'n weerlegging van die rassistiese Nazi-filosofie, behaal die swart Amerikaner, [[Jesse Owens]], egter vier goue medaljes. Owens was gewild onder die toeskouers en Duitse publiek, en is meer entoesiasties as in sy tuisland ontvang.<ref name=about>{{en}} {{cite web|title=German Myth 10: The 1936 Berlin Olympics Hitler and Jesse Owens|url=httphttps://germanwww.aboutthoughtco.com/library/blgermyth10.htmdid-hitler-really-snub-jesse-owens-4064326 |publisher=About.com |accessdate=2415 MaartJanuarie 20142018}}</ref> Hitler besluit egter om geen medaljes persoonlik toe te ken nie, moontlik omdat die swart Amerikaner, Cornelius Johnson, op die eerste dag van die Spele 'n goue medalje verower het.<ref name=about />
 
Die superioriteit van die Reich kom ook tot uiting in die oorweldigende infrastruktuur wat vir die Spele opgerig is: 'n splinternuwe stadion is gebou ten weste van die [[Charlottenburg-kasteel]] met sitplek vir honderd-duisend toeskouers. Langsaan is die swembad met sitplek vir twintigduisend toeskouers opgerig.
== Sporte ==
19 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
{{columns-list|4|
<div style="-moz-column-count: 4">
* [[Lêer:Athletics pictogram.svg|20px]] [[Atletiek]] <small>(29)</small>
* [[Lêer:Basketball pictogram.svg|20px]] [[Basketbal]] <small>(1)</small>
** [[Lêer:Swimming pictogram.svg|20px]] [[Swem]] <small>(11)</small>
** [[Lêer:Water polo pictogram.svg|20px]] [[Waterpolo]] <small>(1)</small>
}}
</div>
 
== Deelnemende nasies ==
[[Lêer:1936 Summer Olympics countries.png|duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 1936:
{{Legendsleutel|#1e90ff|Neem vir die eerste keer deel}}
{{Legendsleutel|#00ff7f|Het reeds vantevore deelgeneem}}]]
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die [[Nasionale Olimpiese Komitee]]s wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantalgetal atlete per land in hakies aangedui:
{{columns-list|3|
<div style="-moz-column-count: 3">
* {{vlagland|Afghanistan|1931}} <small>(14)</small>
* {{vlagland|Argentinië}} <small>(51)</small>
* {{vlagland|Verenigde State|1912}} <small>(310)</small>
* {{vlagland|Ysland|1918}} <small>(12)</small>
}}
</div>
 
=== Suid-Afrikaanse deelname ===
Charles Catterall wen die silwer medalje in boks in die veergewig afdeling.
 
== AantalGetal medaljes ==
[[Lêer:Berlin36-2.jpg|duimnael|Die Olimpiese Stadion in Berlyn tydens die Olimpiese Somerspele 1936]]
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 183-G00372, Berlin, XI. Olympiade, Eröffnung.jpg|duimnael|Henri de Baillet-Latour (IOK-president), [[Adolf Hitler]] en Theodor Lewald (President van die reëlingskomitee) tydens die openingseremonie]]
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|1936 Summer Olympics|Olimpiese Somerspele 1936}}
* {{en}} [https://www.olympic.org/berlin-1936 Berlin 1936] ''Olympic.org''. [[Internasionale Olimpiese Komitee]].
* {{en}} [https://www.olympic.org/olympic-results Resultate en medaljewenners] ''Olympic.org''. [[Internasionale Olimpiese Komitee]].
 
[[Kategorie:Geskiedenis van Duitsland]]
[[Kategorie:Olimpiese Somerspele|1936]]
[[Kategorie:Olimpiese Spele in Duitsland]]
[[Kategorie:Sport in 1936]]
[[Kategorie:Sport in Berlyn]]

Navigasie-keuseskerm