Nobelprys vir Vrede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Nobelprys vir vrede)
Jump to navigation Jump to search
 Nobel prize medal.svg Nobelprys vir Vrede 

Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Die Sweedse chemikus Alfred Nobel, wat in sy testament voorsiening vir die Nobelprys gemaak het.
Toegeken vir Uitstaande bydraes vir die mensdom in vrede
Borg Noorweegse Nobelkomitee namens die boedel van Alfred Nobel
Land Vlag van Noorweë Noorweë
Datum 10 Desember
Eerste toekenning 10 Desember 1901 (1901-12-10) (117 jaar oud)
Webtuiste nobelprize.org

Die Nobelprys vir Vrede (Noors en Sweeds: Nobels fredspris) is een van vyf Nobelpryse wat nagelaat is deur die Sweedse nyweraar en uitvinder Alfred Nobel. Die pryse vir chemie, fisika, geneeskunde en letterkunde word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken, terwyl die Nobelprys vir Vrede in die Noorse hoofstad Oslo oorhandig word. Die Noorse Nobelkomitee word deur die Noorse parlement gekies, wat weer die pryswenner(s) kies.

Die Wenners van die Nobelprys vir Vrede in 1994 in Oslo (van links na regs): PLO-voorsitter Jasser Arafat, Israel se minister van buitelandse sake Shimon Peres en Israel se eerste minister Yitzhak Rabin

Ten tye van Nobel se dood was Swede en Noorweë in 'n posisie onderling waar die Sweedse parlement slegs verantwoordelik was vir buitelandse sake en Sweedse binnelandse sake, en die Noorse parlement slegs vir Noorse binnelandse sake. Nobel het dus stipuleer dat die Vredesprys deur Noorweë toegeken moes word, omdat hy gevrees het dat die verkiesingsproses negatief beïnvloed sou kon word deur 'n buitelandse moondheid. Volgens sy testament behoort die prys toegeken te word aan diegene "wat die beste of die meeste werk gedoen het vir die bevordering van broederskap tussen nasies én vir die totnietmaking of vermindering van weermagte én vir die ophou en bevordering van vredeskongresse".[1]

Anders as met die ander Nobelpryse kan die Vredesprys toegeken word aan 'n persoon of instansie wat te midde van die oplos van 'n konflik is en is dit nie nodig dat die konflik reeds opgelos moet wees nie. As gevolg daarvan lyk sommige van die toekennings vandag ietwat verdag, omdat die pogings nie blywende vrugte afgewerp het nie. Voorbeelde hiervan is die toekennings gegee aan Theodore Roosevelt, Lê Đức Thọ en Henry Kissinger. Voorts word die komitee ook voortdurend deur regse groepe gekritiseer omdat dit skyn dat hulle bevooroordeeld is ten gunste van pro-linkse bewegings. Die prys wat toegeken is aan Jasser Arafat dien as brandstof vir hul argument, aangesien hulle hom beskou het as 'n ondersteuner van terrorisme. Aung San Suu Kyi, wenner van die Nobelprys vir Vrede in 1991, is later vir haar stilte wyd gekritiseer toe honderdduisende inheemse Islamitiese Rohingia in 2017 deur die Mianmarese owerhede en weermag uit hul gebiede verdryf is en na Bangladesj moes vlug.[2]

Die Noorweegse Nobelkomitee namens die boedel van Alfred Nobel kondig die naam van die Nobelpryswenners jaarliks vroeg in Oktober aan,[3] met die Nobelprys vir Vrede tradisioneel vyfde en op 'n Vrydag. Die prys word sedert 1990 jaarliks in Oslo, Noorweë, se stadsaal toegeken op 10 Desember, die herdenking van Nobel se dood. Tot met 2018 is die prys aan altesaam 106 individue en 24 organisasies toegeken.[4] Nog 17 vroue het dit gekry, meer as enige ander Nobelprys.[5]

Die 2018-Nobelprys vir Vrede is toegeken aan Denis Mukwege en Nadia Murad "vir hul pogings om die gebruik van seksuele geweld as 'n wapen van oorlog en gewapende konflik te beëindig".[6]

Die pryse, wat 'n bedrag geld (SEK9 miljoen, omtrent VSA$1 miljoen per pryskategorie, wat dan gelykop onder die Bekroondes verdeel word),[7] 'n goue medalje en 'n diploma insluit, word op 10 Desember, die herdenking van Nobel se sterfdag in 1896, tydens 'n seremonie deur die Noorse koning, tans Harald V van Noorweë, in die Oslose stadsaal uitgedeel.

Hieronder volg 'n lys van die ontvangers van die Nobelprys vir Vrede vanaf 1901 tot op hede.


1900's1910's1920's1930's1940's1950's1960's1970's1980's1990's2000's2010's

1900's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1900's
Jaar Naam Land Beweegrede
1901[8] Jean Henri Dunant.jpg Henry Dunant Vlag van Switserland Switserland "vir sy rol in die stigting van die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis"[9]
Frederic Passy.jpg Frédéric Passy Vlag van Frankryk Frankryk "[vir] een van die hoofstigterslede van die Interparlementêre Unie en ook die hooforganiseerder van die eerste Universele Vredeskongres te wees"[9]
1902[10] Ducommun.jpg Élie Ducommun Vlag van Switserland Switserland "[vir sy rol as] die eerste ere-sekretaris van die Internasionale Vredeskantoor"[9]
Charles Albert Gobat2.jpg Charles Albert Gobat "[vir sy rol as die] eerste sekretaris-generaal van die Interparlementêre Unie"[9]
1903[11] Cremer.jpg Randal Cremer Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "[vir sy rol as] die 'eerste vader' van die Interparlementêre Unie"[9]
1904[12] Logo of Institut de Droit International.svg Institut de Droit International Vlag van België België "vir sy pogings as 'n nie-amptelike liggaam om die algemene beginsels van die wetenskap van die internasionale reg te formuleer"[9]
1905[13] Bertha von Suttner nobel.jpg Bertha von Suttner Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye "vir die skryf van Lay Down Your Arms en by te dra tot die skepping van die prys"[9]
1906[14] President Theodore Roosevelt, 1904.jpg Theodore Roosevelt Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "[vir] sy suksesvolle bemiddeling om die Russies-Japannese oorlog te beëindig en vir sy belangstelling in arbitrasie, nadat hy die Haagse arbitrasiehof voorsien het met sy heel eerste geval"[9]
1907[15] Ernesto Teodoro Moneta.jpg Ernesto Teodoro Moneta Vlag van Italië Italië "[vir sy werk as 'n] sleutelleier van die Italiaanse vredesbeweging"[9]
Louis Renault jurist.gif Louis Renault Vlag van Frankryk Frankryk "[vir sy werk as 'n] voorste Franse internasionale juris en 'n lid van die permanente hof van arbitrasie in Den Haag"[9]
1908[16] KParnoldson.jpg Klas Pontus Arnoldson Vlag van Swede Swede "[vir sy werk as] stigter van die Sweedse Vredes- en Arbitrasieliga"[9]
Fredrik Bajer nobel.jpg Fredrik Bajer Vlag van Denemarke Denemarke "[vir synde] die voorste vredesvoorsitter in Skandinawië, wat werk in die Interparlementêre Unie kombineer het met die eerste president van die Internasionale Vredeskantoor"[9]
1909[17] Beernaert.gif Auguste Beernaert Vlag van België België "[om 'n] verteenwoordiger te wees vir die twee Haagse konferensies en 'n leidende figuur in die Interparlementêre Unie"[9]
PaulBalluet.gif Paul-Henri-Benjamin d'Estournelles de Constant Vlag van Frankryk Frankryk "[vir] gekombineerde diplomatieke werk ten doeleinde vir 'n Frans-Duitse en 'n Frans-Britse begrip met 'n vooraanstaande loopbaan in internasionale arbitrasie"[9]

1910's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1910's
Jaar Naam Land Beweegrede
1910[18] IPB logo svg.svg International Peace Bureau Vlag van Switserland Switserland "[om te handel] as 'n skakel tussen die vredesgemeenskappe van die verskillende lande"[9]
1911[19] TMCasser.jpg Tobias Asser Vlag van Nederland Nederland "[om 'n lid] te wees van die Hof van Arbitrasie sowel as die inisieerder van die Konferensies oor Internasionale Privaatreg"[9]
Alfred Hermann Fried nobel.jpg Alfred Hermann Fried Vlag van Oostenryk-Hongarye Oostenryk-Hongarye "[vir sy werk as] stigter van die Duitse Vredesvereniging"[9]
1912[20] Elihu Root, bw photo portrait, 1902.jpg Elihu Root Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy sterk belangstelling in internasionale arbitrasie en vir sy plan vir 'n wêreldhof"[9]
1913[21] HenriLaFontaine.jpg Henri La Fontaine Vlag van België België "[vir sy werk as] hoof van die Internasionale Vredeskantoor"[9]
1917[22] Emblem of the ICRC.svg Internasionale Komitee van die Rooi Kruis Vlag van Switserland Switserland "vir die uitvoering van die geweldige taak om die regte van die vele krygsgevangenes aan alle kante van die Eerste Wêreldoorlog te beskerm, insluitend hul reg om kontak met hul gesinne te vestig"[9]
1919[23] President Woodrow Wilson portrait December 2 1912.jpg Woodrow Wilson Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy belangrike rol in die stigting van die Volkebond"[9]

1920's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1920's
Jaar Naam Land Beweegrede
1920[24] Léon Bourgeois.jpg Léon Bourgeois Vlag van Frankryk Frankryk "[vir sy deelname] aan beide die Haagse konferensies van 1899 en 1907 "en vir sy werk na" wat die bond tot so 'n mate geword het dat hy dikwels sy "geestelike vader" genoem word"[9]
1921[25] Hjalmar branting stor bild.jpg Hjalmar Branting Vlag van Swede Swede "vir sy werk in die Volkebond"[9]
Christian Lous Lange.jpg Christian Lange Vlag van Noorweë Noorweë "[vir sy werk as] die eerste sekretaris van die Noorse Nobelkomitee" en "die sekretaris-generaal van die Interparlementêre Unie"[9]
1922[26] Fridtjof Nansen LOC 03377u-3.jpg Fridtjof Nansen "[vir] sy werk in die ondersteuning van die miljoene in Rusland wat sukkel teen hongersnood" en "sy werk vir die vlugtelinge van Klein-Asië en Thrakië"[9]
1925[27] Austen Chamberlain nobel.jpg Austen Chamberlain Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir sy werk aan die Locarno-verdrae"[9]
Charles Dawes, Bain bw photo portrait.jpg Charles G. Dawes Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "[vir sy werk] aan die Dawes-plan vir Duitse herstelwerk wat gesien is as die ekonomiese grondslag van die Locarno-verdrag van 1925"[9]
1926[28] Aristide Briand 2.jpg Aristide Briand Vlag van Frankryk Frankryk "vir hul werk aan die Locarno-verdrae"[9]
Bundesarchiv Bild 146-1989-040-27, Gustav Stresemann.jpg Gustav Stresemann Vlag van Republiek van Weimar Republiek van Weimar
1927[29] Ferdinand Buisson 1924.jpg Ferdinand Buisson Vlag van Frankryk Frankryk "[vir] bydraes tot die Frans-Duitse bevolkingsversoening"[9]
Ludwig Quidde nobel.jpg Ludwig Quidde Vlag van Republiek van Weimar Republiek van Weimar
1929[30] FrankKellogg.jpg Frank B. Kellogg Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die Kellogg-Briand-verdrag, wie se ondertekenaars ingestem het om alle konflikte met vreedsame middele te vestig en die oorlog as 'n instrument van nasionale beleid te verwerp"[9]

1930's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1930's
Jaar Naam Land Beweegrede
1930[31] Nathan Söderblom nobel.jpg Nathan Söderblom Vlag van Swede Swede "vir sy pogings om die kerke nie net in die werk van ekumeniese eenheid te betrek nie, maar ook vir wêreldvrede"[9]
1931[32] Jane Addams profile.jpg Jane Addams Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir haar maatskaplike hervormingswerk" en "leiding van die Vroue se Internasionale Liga vir Vrede en Vryheid"[9]
Nicholas Murray Butler ppmsca.03668.jpg Nicholas Murray Butler "vir sy bevordering van die Briand-Kellogg-verdrag" en vir sy werk as die "leier van die meer vestigingsgerigte deel van die Amerikaanse vredesbeweging"[9]
1933[33] Norman Angell 01.jpg Norman Angell Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir die skryfwerk aan The Great Illusion en vir 'n "ondersteuner van die Volkebond, sowel as 'n invloedryke publisiteit [en] opvoeder vir vrede in die algemeen te wees"[9]
1934[34] 1910 Arthur Henderson.jpg Arthur Henderson "vir sy werk by die bond, veral sy pogings van ontwapening"[9]
1935[35] Carl von Ossietzky.jpg Carl von Ossietzky Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland "[vir sy] stryd teen Duitsland se herwapening"[9]
1936[36] Carlos Saavedra Lamas.jpg Carlos Saavedra Lamas Vlag van Argentinië Argentinië "vir sy bemiddeling van 'n einde aan die Chaco-oorlog tussen Paraguay en Bolivië"[9]
1937[37] Robert Cecil, 1st Viscount Cecil of Chelwood - Project Gutenberg eText 15306.jpg Robert Cecil Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir sy werk by die Volkebond"[9]
1938[38] Flag of the League of Nations (1939–1941).svg Nansen Internasionale Kantoor vir Vlugtelinge Flag of the League of Nations (1939–1941).svg Volkebond "vir sy werk om vlugtelinge te help"[9]

1940's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1940's
Jaar Naam Land Beweegrede
1944[39] Emblem of the ICRC.svg Internasionale Komitee van die Rooi Kruis Vlag van Switserland Switserland "vir die groot werk wat dit tydens die Tweede Wêreldoorlog vir die mensdom gedoen het"[9]
1945[40] Hull-Cordell-LOC.jpg Cordell Hull Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy stryd teen isolasie in die huis, sy pogings om 'n vredesblok van state op die Amerikaanse vasteland te skep en sy werk vir die Verenigde Nasies"[9]
1946[41] EmilyGreeneBalch.jpg Emily Greene Balch "voorheen professor in geskiedenis en sosiologie; internasionale erepresident, Vroue se Internasionale Liga vir Vrede en Vryheid"[9]
John Raleigh Mott, 1910.jpg John Mott "voorsitter, Internasionale Sendingraad; president, World Alliance of Young Men's Christian Associations"[9]
1947[42] Quaker star-T.svg Quaker Peace and Social Witness Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "deernis vir ander en die begeerte om hulle te help"[9]
American Friends Service Committee Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1949[43] John Boyd Orr nobel.jpg John Boyd Orr Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "dokter; voedingspolitikus; prominente organiseerder en direkteur, algemene voedsel- en landbou-organisasie; president, Nasionale Vredesraad en Wêreldunie van Vredesorganisasies"[9]

1950's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1950's
Jaar Naam Land Beweegrede
1950[44] Ralph Bunche - 1963 March on Washington.jpg Ralph Bunche Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "professor, Harvard-universiteit Cambridge, MA; direkteur, afdeling van voogdyraad, VN; Waarnemende bemiddelaar in Palestina, 1948"[9]
1951[45] Léon Jouhaux nobel.jpg Léon Jouhaux Vlag van Frankryk Frankryk "voorsitter van die Internasionale Komitee van die Europese Raad, adjunkpresident van die Internasionale Konfederasie van Vrye Vakbonde, adjunkpresident van die Wêreldfederasie van Vakbonde, lid van die IAO-raad, afgevaardigde van die Verenigde Nasies"[9]
1952[46] Bundesarchiv Bild 183-D0116-0041-019, Albert Schweitzer.jpg Albert Schweitzer "sending sjirurg; stigter van Lambarene (Republiek Gaboen)"[9]
1953[47] General George C. Marshall, official military photo, 1946.JPEG George Marshall Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "algemene president van die Amerikaanse Rooi Kruis; voormalige staatsekretaris vir verdediging; afgevaardigde van die Verenigde Nasies; skepper van die Marshallplan"[9]
1954[48] UN refugee.jpg Office of the United Nations High Commissioner for Refugees Flag of the United Nations Verenigde Nasies "'n Internasionale hulporganisasie gestig deur die Verenigde Nasies in 1951"[9]
1957[49] Lester B. Pearson with a pencil.jpg Lester B. Pearson Vlag van Kanada Kanada "voormalige minister van buitelandse sake van Kanada; voormalige president van die sewende sitting van die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies"; "vir sy rol om die Suez-konflik te beëindig en die Midde-Oosterse vraag deur die Verenigde Nasies te probeer oplos"[9]
1958[50] Georges Pire 1958.jpg Dominique Pire Vlag van België België "vader in die Dominikaanse Orde; leier van die verligtingsorganisasie vir vlugtelinge L'Europe du Coeur au Service du Monde"[9]
1959[51] Philip Noel-Baker 1942.jpg Philip Noel-Baker Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "lid van die parlement; lewenslange vurige werker vir internasionale vrede en samewerking"[9]

1960's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1960's
Jaar Naam Land Beweegrede
1960[52] Albert Lutuli nobel.jpg Albert Luthuli Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika "President van die African National Congress"; "was in die baie voorpunt van die stryd teen apartheid in Suid-Afrika"[9]
1961[53] Dag Hammarskjöld.jpg Dag Hammarskjöld Vlag van Swede Swede "sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies"; toegeken "vir die bevordering van die organisasie"[9]
1962[54] Pauling.jpg Linus Pauling Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy veldtog teen die toetsing van kernwapens"[9]
1963[55] Emblem of the ICRC.svg Internasionale Komitee van die Rooi Kruis Vlag van Switserland Switserland "vir hul werk in die beskerming van menseregte in die 100 jaar se bestaan van die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis"[9]
Emblem of the IFRC.svg Internasionale Federasie van Rooi Kruis en Rooi Halfmaan-genootskappe
1964[56] Martin Luther King Jr NYWTS.jpg Martin Luther King jr. Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Kampvegter vir burgerregte; eerste persoon in die Westerse wêreld wat ons gewys het dat 'n stryd sonder geweld gevoer kan word"; King het sy tyd spandeer in verskeie gebiede van die burgerregtebeweging; van gelyke opvoeding tot ekonomiese ontkenning van minderhede. King het ook die Mars op Washington georganiseer, waar hy sy beroemde I Have a Dream-toespraak gelewer het.[9]
1965[57] UNICEF Logo.png UNICEF Flag of the United Nations Verenigde Nasies "'n Internasionale hulporganisasie"[9]
1968[58] René Cassin nobel.jpg René Cassin Vlag van Frankryk Frankryk "Voorsitter van die Europese Hof vir Menseregte"[9]
1969[59] Flag of ILO.svg Internasionale Arbeidsorganisasie Flag of the United Nations Verenigde Nasies [9]

1970's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1970's
Jaar Naam Land Beweegrede
1970[60] Norman Borlaug (cropped).jpg Norman Borlaug Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "Internasionale Mielie- en Koringverbeteringsentrum"; "vir sy bydraes tot die 'groen rewolusie' wat so 'n impak gehad het op voedselproduksie veral in Asië en Latyns-Amerika"[9]
1971[61] Bundesarchiv B 145 Bild-F057884-0009, Willy Brandt.jpg Willy Brandt Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland "Kanselier van die Bondsrepubliek Duitsland"; "vir Wes-Duitsland se Ostpolitik"[9]
1973[62] Henry Kissinger.jpg Henry Kissinger Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir die Parys-ooreenkoms van 1973 ten doeleinde van 'n wapenstilstand in die Viëtnamoorlog en 'n onttrekking van die Amerikaanse Gewapende Magte"[9]
LeDucTho1973.jpg Lê Đức Thọ Vlag van Noord-Viëtnam Noord-Viëtnam
1974[63] Seán MacBride 1984.jpg Seán MacBride Flag of Ireland Ierland "President van die Internasionale Vredeskantoor; President van die Kommissie van Namibië; vir sy sterk belangstelling in menseregte: Die Europese Konvensie vir Menseregte deur die Raad van Europa, die bevordering van bevindings en die leiding van Amnestie Internasionaal en as sekretaris-generaal van die Internasionale Kommissie van Juriste"[9]
Satō Eisaku.jpg Eisaku Satō Vlag van Japan Japan "Erste minister van Japan"; "vir sy afstanddoening van die kernopsie vir Japan en sy pogings om streeksversoening te bevorder"[9]
1975[64] RIAN archive 25981 Academician Sakharov.jpg Andrei Sakharof Vlag van Sowjetunie Sowjetunie "[vir sy] stryd vir menseregte, ontwapening en samewerking tussen alle nasies"[9]
1976[65] Betty Williams.jpg Betty Williams Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "stigters van die Vredesbeweging in Noord-Ierland (later hernoem tot die Vredesgemeenskap)"[9]
Mairead Corrigan Gaza crop.jpg Mairead Corrigan
1977[66] Amnestie Internasionaal "[vir] die beskerming van die menseregte van gewete gevangenes"[9]
1978[67] Anwar Sadat cropped.jpg Anwar Sadat Vlag van Egipte Egipte "vir die Camp David-ooreenkoms, wat 'n onderhandelde vrede tussen Egipte en Israel tot stand gebring het"[9]
Menachem Begin 2.jpg Menachem Begin Vlag van Israel Israel
1979[68] MotherTeresa 090.jpg Moeder Teresa Vlag van Indië Indië "stigter van Sendelinge van Liefdadigheid"[9]

1980's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1980's
Jaar Naam Land Beweegrede
1980[69] Adolfo Pérez Esquivel agosto 2011.jpg Adolfo Pérez Esquivel Vlag van Argentinië Argentinië "Menseregteleier"; "het nie-gewelddadige menseregte-organisasies gestig om die militêre junta te beveg wat sy land (Argentinië) regeer het."[9]
1981[70] UN refugee.jpg Office of the United Nations High Commissioner for Refugees Flag of the United Nations Verenigde Nasies "'n Internasionale hulporganisasie gestig deur die Verenigde Nasies in 1951"[9]
1982[71] ARB-Alva-Myrdal.jpg Alva Myrdal Vlag van Swede Swede "[vir] hul pragtige werk in die ontwapeningsonderhandelinge van die Verenigde Nasies, waar hulle albei 'n belangrike rol gespeel en internasionale erkenning gewen het"[9]
Alfonso Garcia Robles 1981.jpg Alfonso García Robles Vlag van Meksiko Meksiko
1983[72] Lech Walesa OAF Visit.jpg Lech Wałęsa Vlag van Pole Pole "stigter van Solidarność; kampvegter vir menseregte"[9]
1984[73] Desmond tutu 20070607 2.jpg Desmond Tutu Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika "... as 'n verenigende leiersfiguur in die veldtog om die probleem van apartheid in Suid-Afrika op te los. … Deur die toekenning van vanjaar se Vredesprys wil die Komitee aandag gee aan die nie-gewelddadige bevrydingstryd waartoe Desmond Tutu behoort, 'n stryd waarin swart en wit Suid-Afrikaners verenig is om hul land uit konflik en krisis te bring"[9]
1985[74] International Physicians for the Prevention of Nuclear War Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir gesaghebbende inligting en deur bewustheid te skep van die katastrofiese gevolge van Kernoorlog. Die komitee glo dat dit op sy beurt bydra tot 'n toename in die druk van openbare opposisie teen die verspreiding van kernwapens en die herdefiniëring van prioriteite, met meer aandag wat betaal word aan gesondheid en ander humanitêre sake"[9]
1986[75] Elie Wiesel.jpg Elie Wiesel "Voorsitter van die President se Kommissie oor die Holocaust"[9]
1987[76] OscarArias.jpg Óscar Arias Vlag van Costa Rica Costa Rica "vir sy werk vir vrede in Sentraal-Amerika, pogings wat gelei het tot die ooreenkoms wat op 7 Augustus vanjaar in Guatemala onderteken is"[9]
1988[77] Emblem of the United Nations.svg VN-vredesmag Flag of the United Nations Verenigde Nasies "[vir] hul pogings [wat] belangrike bydraes gelewer het tot die verwesenliking van een van die fundamentele beginsels van die Verenigde Nasies"[9]
1989[78] Dalai Lama at WhiteHouse (cropped).jpg Tenzin Gyatso, 14de Dalai Lama Vlag van Indië Indië "In sy stryd vir die bevryding van Tibet het hy konsekwent die gebruik van geweld verwerp. Hy het eerder vreedsame oplossings voorgestel wat gebaseer is op verdraagsaamheid en wedersydse respek ten doeleinde om die historiese en kulturele erfenis van sy mense te bewaar"[9]

1990's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 1990's
Jaar Naam Land Beweegrede
1990[79] Mikhail Gorbachev 1987.jpg Michail Gorbatsjof Vlag van Sowjetunie Sowjetunie "Algemene Sekretaris van die Kommunistiese Party van die Sowjetunie en president van die Sowjetunie"; "vir sy hoofrol in die vredesproses wat vandag belangrike dele van die internasionale gemeenskap kenmerk"[9]
1991[80] Aung San Suu Kyi.jpg Aung San Suu Kyi Vlag van Mianmar Mianmar "vir haar nie-gewelddadige stryd vir demokrasie en menseregte"[9]
1992[81] Rigoberta Menchu Tum.JPG Rigoberta Menchú Vlag van Guatemala Guatemala "vir haar werk vir sosiale geregtigheid en etno-kulturele versoening gebaseer op respek vir die regte van inheemse volke"[9]
1993[82] Nelson Mandela-2008.jpg Nelson Mandela Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika "vir hul werk vir die vreedsame beëindiging van die apartheidsregering en vir die grondslag van 'n nuwe demokratiese Suid-Afrika"[9]
Frederik Willem de Klerk.jpg Frederik Willem de Klerk
1994[83] ArafatEconomicForum.jpg Jasser Arafat Palestinian flag Palestynse Owerheid "om 'n politieke daad te eerbiedig wat aan beide kante groot moed aanroep en wat geleenthede vir 'n nuwe ontwikkeling vir broederskap in die Midde-Ooste oopgemaak het"[9]
Yitzhak Rabin (1986) cropped.jpg Yitzhak Rabin Vlag van Israel Israel
Shimon Peres World Economic Forum 2007.jpg Shimon Peres
1995[84] Josef Rotblat ID badge.png Joseph Rotblat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk "vir hul pogings om die deel wat kernwapens in die internasionale politiek speel te verminder en om in die langer termyn sulke wapens uit te skakel"[9]
Peace sign.svg Pugwash Conferences on Science and World Affairs Vlag van Kanada Kanada
1996[85] Carlosbelo.jpg Carlos Filipe Ximenes Belo Vlag van Oos-Timor Oos-Timor "vir hul werk na 'n regverdige en vreedsame oplossing vir die konflik in Oos-Timor"[9]
EastTimor.JoseRamosHorta.01.jpg José Ramos-Horta
1997[86] Icbl english.pdf International Campaign to Ban Landmines Vlag van Switserland Switserland "vir hul werk vir die verbod en skoonmaak van anti-personeelmyne"[9]
JodyWilliamsMay2010.jpg Jody Williams Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
1998[87] John Hume 2008.jpg John Hume Flag of Ireland Ierland "vir hul pogings om 'n vreedsame oplossing vir die konflik in Noord-Ierland te vind"[9]
David Trimble.jpg David Trimble Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
1999[88] Médecins Sans Frontières Vlag van Switserland Switserland "ter erkenning van die organisasie se baanbrekende humanitêre werk op verskeie vastelande"[9]

2000's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 2000's
Jaar Naam Land Beweegrede
2000[89] Kim Dae-jung (Cropped).png Kim Dae-jung Vlag van Suid-Korea Suid-Korea "vir sy werk vir demokrasie en menseregte in Suid-Korea en in Oos-Asië in die algemeen en vir vrede en versoening met Noord-Korea in die besonder"
2001[90] Emblem of the United Nations.svg Verenigde Nasies Flag of the United Nations Verenigde Nasies "vir hul werk vir 'n beter georganiseerde en meer vreedsame wêreld"
Kofi Annan4 2007 04 20.jpg Kofi Annan Vlag van Ghana Ghana
2002[91] Jimmy Carter.jpg Jimmy Carter Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy dekades van onvermoeide poging om vreedsame oplossings vir internasionale konflikte te vind, om demokrasie en menseregte asook ekonomiese en sosiale ontwikkeling te bevorder"
2003[92] Ebadi.jpg Shirin Ebadi Vlag van Iran Iran "vir haar pogings vir demokrasie en menseregte. Sy het veral gefokus op die stryd vir vroue- en kinderregte"
2004[93] Wangari Maathai in Nairobi.jpg Wangari Maathai Vlag van Kenia Kenia "vir haar bydrae tot volhoubare ontwikkeling, demokrasie en vrede"
2005[94] Flag of IAEA.svg Internasionale Atoomenergie-Agentskap Flag of the United Nations Verenigde Nasies "vir hul pogings om te voorkom dat kernenergie vir militêre doeleindes gebruik word en om te verseker dat kernenergie vir vreedsame doeleindes op die veiligste moontlike manier gebruik word"
Mohamed ElBaradei.jpg Mohammed el-Baradei Vlag van Egipte Egipte
2006[95] Professor Muhammad Yunus- Building Social Business Summit (8758300102).jpg Muhammad Yunus Vlag van Bangladesj Bangladesj "vir die bevordering van ekonomiese en sosiale geleenthede vir armes, veral vroue, deur hul baanbrekende kredietwerk"
Grameen Bank
2007[96] Interregeringspaneel oor klimaatverandering Flag of the United Nations Verenigde Nasies "vir hul pogings om meer kennis oor mensgemaakte klimaatverandering op te bou en te versprei en om die grondslag te lê vir die maatreëls wat nodig is om sulke veranderinge teen te werk"
Al Gore.jpg Al Gore Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
2008[97] Martti Ahtisaari.jpg Martti Ahtisaari Vlag van Finland Finland "vir sy pogings op verskeie vastelande en meer as drie dekades om internasionale konflikte op te los"
2009[98] Official portrait of Barack Obama.jpg Barack Obama Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State "vir sy buitengewone pogings om internasionale diplomasie en samewerking tussen mense te bevorder"

2010's[wysig | wysig bron]

Nobelprys vir Vrede, 2010's
Jaar Naam Land Beweegrede
2010[99] Liu Xiaobo Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China "vir sy lang en nie-gewelddadige stryd vir fundamentele menseregte in China"
2011[100] Ellen Johnson-Sirleaf, April 2010.jpg Ellen Johnson Sirleaf Vlag van Liberië Liberië "vir hul nie-gewelddadige stryd vir die veiligheid van vroue en vir vroueregte tot volle deelname in vrede-bouwerk"
Leymah-gbowee-at-emu-press-conference.jpg Leymah Gbowee
Tawakkul Karman (2011).jpg Tawakkol Karman Vlag van Jemen Jemen
2012[101] Flag of Europe.svg Europese Unie Flag of Europe Europese Unie "vir meer as ses dekades se bydrae tot die bevordering van vrede en versoening, demokrasie en menseregte in Europa"
2013[102] Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens Internasionaal "vir sy uitgebreide pogings om chemiese wapens uit te skakel"
2014[103] Kailash Satyarthi.jpg Kailash Satyarthi Vlag van Indië Indië "vir hul stryd teen die onderdrukking van kinders en jongmense en vir die reg van alle kinders tot onderwys"
Malala Yousafzai at Girl Summit 2014.jpg Malala Yousafzai Vlag van Pakistan Pakistan
2015[104] Tunisian national dialogue (October 2012).jpg Tunisiese Nasionale Dialoogkwartet Vlag van Tunisië Tunisië "vir sy beslissende bydrae tot die bou van 'n pluralistiese demokrasie in Tunisië in die nasleep van die Jasmine-rewolusie van 2011"
2016[105] Juan Manuel Santos and Lula (cropped).jpg Juan Manuel Santos Vlag van Colombia Colombia "vir sy vasberade pogings om die land se meer as 50 jaar lange burgeroorlog tot 'n einde te bring, 'n oorlog wat die lewens van minstens 220 000 Colombiane geëis en nagenoeg ses miljoen mense verplaas het."
2017[106] Logo ICAN Internationale Kampagne zur Abschaffung von Atomwaffen.svg Internasionale veldtog vir die afskaffing van kernwapens Vlag van Switserland Switserland "vir sy werk om die aandag te vestig op die katastrofale humanitêre gevolge van enige gebruik van kernwapens en vir sy baanbrekende pogings om 'n verbod op sodanige wapens op grond van verdrae te bereik"
2018[107] Denis Mukwege par Claude Truong-Ngoc novembre 2014.jpg Denis Mukwege Flag of the Democratic Republic of the Congo Demokratiese Republiek van die Kongo "vir hul pogings om die gebruik van seksuele geweld as 'n wapen van oorlog en gewapende konflik te beëindig"
Nadia Murad in Washington - 2018 (42733243785) (cropped).jpg Nadia Murad Vlag van Irak Irak

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "Nobel Peace Prize", The Oxford Dictionary of Twentieth Century World History
  2. (en) Taub, Amanda; Fisher, Max (31 Oktober 2017). "Did the World Get Aung San Suu Kyi Wrong?". The New York Times – via NYTimes.com. 
  3. (en) Nomination and selection of Peace Prize Laureates”. Nobel Media 2018: 5 Oktober 2018. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  4. (en) All Nobel Peace Prizes”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  5. (en) Nobel Prize Awarded Women”. Nobel Media 2018: 5 Oktober 2018. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  6. (en) The Nobel Peace Prize 2018”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  7. (en) The Nobel Prize Amounts”. Nobelprize.org. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  8. (en) The Nobel Peace Prize 1901”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  9. 9,00 9,01 9,02 9,03 9,04 9,05 9,06 9,07 9,08 9,09 9,10 9,11 9,12 9,13 9,14 9,15 9,16 9,17 9,18 9,19 9,20 9,21 9,22 9,23 9,24 9,25 9,26 9,27 9,28 9,29 9,30 9,31 9,32 9,33 9,34 9,35 9,36 9,37 9,38 9,39 9,40 9,41 9,42 9,43 9,44 9,45 9,46 9,47 9,48 9,49 9,50 9,51 9,52 9,53 9,54 9,55 9,56 9,57 9,58 9,59 9,60 9,61 9,62 9,63 9,64 9,65 9,66 9,67 9,68 9,69 9,70 9,71 9,72 9,73 9,74 9,75 9,76 9,77 9,78 9,79 9,80 9,81 9,82 9,83 9,84 9,85 9,86 9,87 9,88 9,89 9,90 (en) Lundestad, Geir (15 Maart 2001). “The Nobel Peace Prize, 1901–2000”. Nobel Foundation. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  10. (en) The Nobel Peace Prize 1902”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  11. (en) The Nobel Peace Prize 1903”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  12. (en) The Nobel Peace Prize 1904”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  13. (en) The Nobel Peace Prize 1905”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  14. (en) The Nobel Peace Prize 1906”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  15. (en) The Nobel Peace Prize 1907”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  16. (en) The Nobel Peace Prize 1908”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  17. (en) The Nobel Peace Prize 1909”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  18. (en) The Nobel Peace Prize 1910”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  19. (en) The Nobel Peace Prize 1911”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  20. (en) The Nobel Peace Prize 1912”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  21. (en) The Nobel Peace Prize 1913”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  22. (en) The Nobel Peace Prize 1917”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  23. (en) The Nobel Peace Prize 1919”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  24. (en) The Nobel Peace Prize 1920”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  25. (en) The Nobel Peace Prize 1921”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  26. (en) The Nobel Peace Prize 1922”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  27. (en) The Nobel Peace Prize 1925”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  28. (en) The Nobel Peace Prize 1926”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  29. (en) The Nobel Peace Prize 1927”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  30. (en) The Nobel Peace Prize 1929”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  31. (en) The Nobel Peace Prize 1930”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  32. (en) The Nobel Peace Prize 1931”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  33. (en) The Nobel Peace Prize 1933”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  34. (en) The Nobel Peace Prize 1934”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  35. (en) The Nobel Peace Prize 1935”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  36. (en) The Nobel Peace Prize 1936”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  37. (en) The Nobel Peace Prize 1937”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  38. (en) The Nobel Peace Prize 1938”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  39. (en) The Nobel Peace Prize 1944”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  40. (en) The Nobel Peace Prize 1945”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  41. (en) The Nobel Peace Prize 1946”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  42. (en) The Nobel Peace Prize 1947”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  43. (en) The Nobel Peace Prize 1949”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  44. (en) The Nobel Peace Prize 1950”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  45. (en) The Nobel Peace Prize 1951”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  46. (en) The Nobel Peace Prize 1952”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  47. (en) The Nobel Peace Prize 1953”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  48. (en) The Nobel Peace Prize 1954”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  49. (en) The Nobel Peace Prize 1957”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  50. (en) The Nobel Peace Prize 1958”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  51. (en) The Nobel Peace Prize 1959”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  52. (en) The Nobel Peace Prize 1960”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  53. (en) The Nobel Peace Prize 1961”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  54. (en) The Nobel Peace Prize 1962”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  55. (en) The Nobel Peace Prize 1963”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  56. (en) The Nobel Peace Prize 1964”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  57. (en) The Nobel Peace Prize 1965”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  58. (en) The Nobel Peace Prize 1968”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  59. (en) The Nobel Peace Prize 1969”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  60. (en) The Nobel Peace Prize 1970”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  61. (en) The Nobel Peace Prize 1971”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  62. (en) The Nobel Peace Prize 1973”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  63. (en) The Nobel Peace Prize 1974”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  64. (en) The Nobel Peace Prize 1975”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  65. (en) The Nobel Peace Prize 1976”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  66. (en) The Nobel Peace Prize 1977”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  67. (en) The Nobel Peace Prize 1978”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  68. (en) The Nobel Peace Prize 1979”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  69. (en) The Nobel Peace Prize 1980”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  70. (en) The Nobel Peace Prize 1981”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  71. (en) The Nobel Peace Prize 1982”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  72. (en) The Nobel Peace Prize 1983”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  73. (en) The Nobel Peace Prize 1984”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  74. (en) The Nobel Peace Prize 1985”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  75. (en) The Nobel Peace Prize 1986”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  76. (en) The Nobel Peace Prize 1987”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  77. (en) The Nobel Peace Prize 1988”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  78. (en) The Nobel Peace Prize 1989”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  79. (en) The Nobel Peace Prize 1990”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  80. (en) The Nobel Peace Prize 1991”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  81. (en) The Nobel Peace Prize 1992”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  82. (en) The Nobel Peace Prize 1993”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  83. (en) The Nobel Peace Prize 1994”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  84. (en) The Nobel Peace Prize 1995”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  85. (en) The Nobel Peace Prize 1996”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  86. (en) The Nobel Peace Prize 1997”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  87. (en) The Nobel Peace Prize 1998”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  88. (en) The Nobel Peace Prize 1999”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  89. (en) The Nobel Peace Prize 2000”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  90. (en) The Nobel Peace Prize 2001”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  91. (en) The Nobel Peace Prize 2002”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  92. (en) The Nobel Peace Prize 2003”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  93. (en) The Nobel Peace Prize 2004”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  94. (en) The Nobel Peace Prize 2005”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  95. (en) The Nobel Peace Prize 2006”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  96. (en) The Nobel Peace Prize 2007”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  97. (en) The Nobel Peace Prize 2008”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  98. (en) The Nobel Peace Prize 2009”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  99. (en) The Nobel Peace Prize 2010”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  100. (en) The Nobel Peace Prize 2011”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  101. (en) The Nobel Peace Prize 2012”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  102. (en) The Nobel Peace Prize 2013”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  103. (en) The Nobel Peace Prize 2014”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  104. (en) The Nobel Peace Prize 2015”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  105. (en) The Nobel Peace Prize 2016”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  106. (en) The Nobel Peace Prize 2017”. URL besoek op 5 Oktober 2018.
  107. (en) The Nobel Peace Prize 2018”. URL besoek op 5 Oktober 2018.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]