Verskil tussen weergawes van "Rugbywêreldbeker 2011"

Jump to navigation Jump to search
Bygewerk, nog besig
(Bygewerk, nog besig)
(Bygewerk, nog besig)
| wedstryde = 48
| bywoning = 1477294
| drieë = 324262
| toppuntebehaler = {{vlagikoon|Suid-Afrika}} [[Morné Steyn]] (62)<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/records/player/most_points_tournament.html?id=17;type=trophy | title=Rugby Union – IRB Rugby World Cup – Most individual points in a tournament |work=ESPNscrum |accessdate=815 September 2019}}</ref>
| meeste drieë = {{vlagikoon|Engeland}} [[Chris Ashton]] (6)
{{vlagikoon|Frankryk}} [[Vincent Clerc]] (6 drieë elk)<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/records/player/most_tries_tournament.html?id=17;type=trophy | title=Rugby Union – IRB Rugby World Cup – Most individual tries in a tournament |work=ESPNscrum |accessdate=815 September 2019}}</ref>
| vorige = [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
| volgende = [[Rugbywêreldbeker 2015|2015]]

[[Lêer:Rugby World Cup Trophy.JPG|duimnael|links|upright|Die [[Webb Ellis-beker]] waarom meegeding is]]
20 nasionale [[rugby]]spanne het meegeding in 48 wedstryde versprei oor 44 dae om die [[Webb Ellis-beker]] in te palm en as die wêreldkampioen gekroon te word. [[Springbokke|Suid-Afrika]] was die verdedigende kampioen nadat hulle die [[Rugbywêreldbeker 2007]] in [[Frankryk]] gewen het. Suid-Afrika is egter in die kwarteindrondte deur Australië uitgeskakel en Nieu-Seeland wen die toernooi deur Frankryk met 8–7 in die eindstryd op [[Edenparkstadion|Edenpark]] in [[Auckland]] te klop. Dit is die derde keer wat die gasheer die rugbywêreldbekertoernooi kon wen, ná Nieu-Seeland in [[Rugbywêreldbeker 1987|1987]] en Suid-Afrika in [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]]. [[Wallabies|Australië]] eindig in die derde en [[Walliese nasionale rugbyspan|Wallis]] in die vierde plek. Die [[Russiese nasionale rugbyspan|nasionale rugbyspan van Rusland]] het vir die eerste keer aan 'n rugbywêreldbekertoernooi deelgeneem.

Die toernooi was die grootste sportgebeurtenis wat nog in Nieu-Seeland aangebied is,<ref>{{en}} {{cite news |title=Christchurch loses all RWC games |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10712838 |newspaper=The New Zealand Herald |date=16 Maart 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref> groter as die Rugbywêreldbeker 1987, [[Statebondspele]] 1990, [[Krieketwêreldbeker 1992]], [[America's Cup]] 2003 en die toer van die [[Britse en Ierse Leeus]] na Nieu-Seeland in 2005.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.mfat.govt.nz/RWC2011/index.php|title=Rugby World Cup 2011 |date= |work=New Zealand Ministry of Foreign Affairs and Trade|accessdate=1 September 2011}}</ref> Die organiseerders het 95 000 oorsese besoekers verwag wat na Nieu-Seeland vir die aangeleentheid sou reis.<ref>{{en}} {{cite news |title=Here come the Cup fans |first=Owen |last=Hembry |url= http://www.nzherald.co.nz/business/news/article.cfm?c_id=3&objectid=10746238 |newspaper=The New Zealand Herald |date=20 Augustus 2011 |accessdate=1 September 2011}}</ref>

== Toewysing ==
[[Lêer:NZ Rugby World Cup.jpg|duimnael|Vlae in die strate van Nieu-Seeland tydens die Rugbywêreldbeker 2011. Links die [[vlag van Skotland]], in die middel 'n swart vlag met die silwervaring (kenteken van die Nieu-Seelandse span), die [[vlag van Australië]], en regs die vlag van die Ierse span]]
Drie nasies het aangebied om die Rugbywêreldbeker 2011 te huisves — Nieu-Seeland, Japan, en Suid-Afrika.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/international/4535303.stm|title=Three bids for 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=13 Mei 2005|accessdate=8 September 2019}}</ref>
Drie nasies het aangebied om die Rugbywêreldbeker 2011 te huisves — Nieu-Seeland, Japan, en Suid-Afrika.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/international/4535303.stm|title=Three bids for 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=13 Mei 2005|accessdate=15 September 2019}}</ref>

Nieu-Seeland het saam met Australië die eerste Rugbywêreldbeker in 1987 aangebied en is saam met Australië as medegasheer van die [[Rugbywêreldbeker 2003]] aangewys, maar 'n meningsverskil oor regte vir grondtekens het tot gevolg gehad dat Nieu-Seeland van sy gasheerregte ontneem en Australië as enigste gasheer aangewys is. Nieu-Seeland se bod vir 2011 het planne ingesluit om Edenpark en ander stadions uit te brei en sodoende die kommersiële lewensvatbaarheid van die bod te verhoog.

Japan wou die eerste Asiatiese nasie word om 'n rugbywêreldbekertoernooi aan te bied.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/4447330.stm|title=Japan frustrated by 2011 decision|publisher=[[BBC]]|date=17 November 2005|accessdate=815 September 2019}}</ref> Japan het al oor die nodige infrastruktuur beskik, nadat dié land saam met [[Suid-Korea]] as gashere van die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002]] opgetree het.

Suid-Afrika het die [[Rugbywêreldbeker 1995]] gehuisves. Die Suid-Afrikaanse bod vir 2011, gelei deur die voormalige Springbokkaptein [[Francois Pienaar]], het 'n sterk ondersteuning deur die nasionale regering geniet. Intussen is die [[FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010]] aan Suid-Afrika toegewys.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/3722015.stm|title=South Africa eyes Cup bid|publisher=[[BBC]]|date=17 Mei 2004|accessdate=815 September 2019}}</ref>

Tydens die IRR-raadsvergadering op 17 November 2005 in [[Dublin]] is die Rugbywêreldbeker 2011 ná die IRR-inspeksies van elke gasheerland van die bode gedurende Junie en Julie 2005 aan Nieu-Seeland toegeken.<ref>{{en}} {{cite web|url=http://news.bbc.co.uk/sport2/hi/rugby_union/international/4433818.stm|title=New Zealand handed 2011 World Cup|publisher=[[BBC]]|date=17 November 2005|accessdate=815 September 2019}}</ref>

== Deelnemende spanne ==
Twintig spanne het aan die Rugbywêreldbeker 2011 deelgeneem. Die volgende twaalf lande het outomaties gekwalifiseer omdat hulle in die top drie van hulle onderskeie poele tydens die Rugbywêreldbeker 2007 geëindig het:<ref name="BBC6644163">{{en}} {{cite news|title=Qualifying changes for 2011 RWC |url= http://news.bbc.co.uk/sport1/hi/rugby_union/6644163.stm |publisher =BBC |date=10 Mei 2007 |accessdate=24 Augustus 2008 }}</ref><ref>{{en}} {{cite web |title=RWC 2007 – Standings |url=http://www.rwc2007.irb.com/home/standings/index.html |publisher=irb.com |accessdate=24 Augustus 2008 }}</ref> Suid-Afrika, Engeland, Tonga, Australië, Fidji, Wallis, Nieu-Seeland, Skotland, Italië, Argentinië, Frankryk en Ierland. Die oorblywende agt spanne is ingesluit nadat hulle hul streekgebonde kwalifiserende kompetisies gewen het. Rusland, wat [[Portugese nasionale rugbyspan|Portugal]] vervang het, is die enigste landverandering watin sydie debuut20-span-lys tydensvan die Rugbywêreldbeker 2011 gemaak het2007.

{| class="wikitable sortable"

|{{ARGru}}
|rowspan="12"|'''Outomaties'''
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]

|{{AUSru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]

|{{ENGru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]

|{{FIJru}}
|Outomaties
|Sesde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]

|{{FRAru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Naaswenner ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], [[Rugbywêreldbeker 1999|1999]])

|{{GEOru}}
|Europa 1
|Derde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{IRLru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]

|{{ITAru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]], [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]], [[Rugbywêreldbeker 1999|1999]], [[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{NZLru}}
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|'''Kampioen''' ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]])

|{{SCOru}}
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Vierde plek ([[Rugbywêreldbeker 1991|1991]])

|{{RSAru}}
|Vyfde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|'''Kampioen''' ([[Rugbywêreldbeker 1995|1995]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{TGAru}}
|Sesde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]], [[Rugbywêreldbeker 1999|1999]], [[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{WALru}}
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Derde plek ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]])

|{{GEOru}}
|Europa 1
|Derde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{JPNru}}
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 1999|1999]], [[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{NZLru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|'''Kampioen''' ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]])

|{{ROMru}}
|Europa 2
|Eerste
|Debuut

|Debuut

|{{SAMru}}
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Kwarteindrondte ([[Rugbywêreldbeker 1991|1991]], [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]])

|{{SCOru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Vierde plek ([[Rugbywêreldbeker 1991|1991]])

|{{RSAru}}
|Outomaties
|Vyfde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|'''Kampioen''' ([[Rugbywêreldbeker 1995|1995]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{TGAru}}
|Outomaties
|Sesde
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], [[Rugbywêreldbeker 1995|1995]], [[Rugbywêreldbeker 1999|1999]], [[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{USAru}}
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Poelfase ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]], [[Rugbywêreldbeker 1991|1991]], [[Rugbywêreldbeker 1999|1999]], [[Rugbywêreldbeker 2003|2003]], [[Rugbywêreldbeker 2007|2007]])

|{{WALru}}
|Outomaties
|Sewende
|[[Rugbywêreldbeker 2007|2007]]
|Derde plek ([[Rugbywêreldbeker 1987|1987]])

== Stadions ==
As gevolg van skade aan die [[Christchurch-stadion]] en die ander fasiliteite in [[Christchurch]] na die aardbewings in Februarie 2011 is op 16 Maart aangekondig dat die wedstryde wat daar gespeel sou word, geskuif is. Die twee kwarteindrondtes is na Auckland verskuif, terwyl die vyf poelwedstryde na ander stede verskuif is.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://tvnz.co.nz/rugby-world-cup/rwc-press-release-christchurch-matches-4066086 |title=Rugby World Cup press release on Christchurch matches |publisher=Television New Zealand |date=16 Maart 2011 |accessdate=16 Maart 2011}}</ref>

| [[Edenparkstadion|Edenpark]]
| [[Westpacstadion|Westpac]]
| [[Forsyth Barr-stadion|OtagostadionOtago]] (voorheen [[Carisbrook]])
| [[North Harbour-stadion|North Harbour]]

| {{Koördinate|36|52|30|S|174|44|41|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Edenparkstadion}}
| {{Koördinate|41|16|23|S|174|47|9|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Westpacstadion}}
| {{Koördinate|45|52|9|S|170|31|28|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Otagostadion}}
| {{Koördinate|36|43|37|S|174|42|6|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=North Harbour-stadion}}

| Kapasiteit: '''60 000'''
| [[Rotorua Internasionale Stadion|Rotorua Int’l Stadion]]

| {{Koördinate|37|46|52|S|175|16|6|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Waikatostadion}}
| {{Koördinate|38|9|21|S|176|13|27|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Rotorua Int’l Stadion}}

| Kapasiteit: '''30 000'''
| [[Trafalgarpark]]

| {{Koördinate|39|4|13|S|174|3|54|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Yarrowstadion}}
| {{Koördinate|41|16|1|S|173|16|59|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Trafalgarpark}}

| Kapasiteit: '''26 000'''
! [[Palmerston North]], Noordeiland

| [[Rugby Park-stadion|Rugby Park]]
| [[Okarapark]]
| [[McLeanpark]]
| [[Arena Manawatu]]

| {{Koördinate|46|25|1|S|168|21|46|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Rugby Park-stadion}}
| {{Koördinate|35|43|56|S|174|19|44|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Okarapark}}
| {{Koördinate|39|30|7|S|176|54|46|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=McLeanpark}}
| {{Koördinate|40|21|24|S|175|36|4|EO|region:NZ_type:landmark|aansig=inlyn|name=Arena Manawatu}}

| Kapasiteit: '''17 000'''

== Formaat ==
[[Lêer:Rugby World Cup 2011 New Zealand.jpg|duimnael|Stede in Nieu-Seeland waar wedstryde plaasvind het.]]
[[Lêer:MaoriBallon trumpeter 2011 RWCcdm.jpgJPG|duimnael|upright|Maori-danser tydens''Virtuo'', die wedstrydamptelike tussenrugbybal Suid-Afrikavan endie FidjiRugbywêreldbeker 2011]]
[[Lêer:Maori trumpeter 2011 RWC.jpg|duimnael|upright|[[Maori]]danser tydens die wedstryd tussen Suid-Afrika en Fidji]]
Die toernooi is oor 44 dae tussen 20 verskillende nasies, oor 48 wedstryde gespeel. Dit het op 9 September begin op Edenpark met ’n wedstryd tussen die gasheer, Nieu-Seeland, en Tonga. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 23 Oktober met die eindstryd waarin Nieu-Seeland teen Frankryk gespeel het om die wenner van die [[Webb Ellis-beker]] in 2011 te bepaal.
Die Rugbywêreldbeker 2011 is oor 44 dae tussen 20 verskillende nasies, oor 48 wedstryde gespeel. Dit het op 9 September begin op Edenpark met ’n wedstryd tussen die gasheer, Nieu-Seeland, en Tonga. Die toernooi het geëindig by dieselfde stadion op 23 Oktober met die eindstryd waarin Nieu-Seeland teen Frankryk gespeel het om die wenner van die [[Webb Ellis-beker]] in 2011 te bepaal.

=== Poelfase ===
Die wenner en naaswenner van elk van die poele dring na die uitklopstadium deur. Poelwenners speel teen naaswenners in ander poele in die kwarteindstryde, byvoorbeeld: die wenner van Poel A speel teen die naaswenner van Poel B en die wenner van Poel B speel teen die naaswenner van Poel A.

Elke wedstryd in die uitklopfase móét in ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. Indien daar na tagtig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag is, word daar verder gespeel om te bepaal wie die wenner is. Aanvanklik word daar twee periodes van ekstra tyd gespeel; die spanne speel dan 10 minute aan ’n kant. Indien daar dan steeds geen wenner is nie word daar vir tien minute gespeel in ’n uitklop-formaat, waar die eerste span wat daarin slaag om punte aan te teken, wen. Indien daar steeds nie ’n wenner is na 110 minute nie word die wenner bepaal deur ’n stelskopkompetisie.<ref name="rules" />

=== 2011-effek op 2015-kwalifisering ===
Anders asSoos tydens die Rugbywêreldbeker 20112007 sal die top drie spanne in elke poel outomaties vir die volgende [[Rugbywêreldbeker 2015]] in [[Engeland]] kwalifiseer. Die vier semifinaliste sal gekeur word vir die 2015-toernooi.

== Toernooiprogram en uitslae ==
Elke poel is ’n rondomtalie van tien wedstryde waarin elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde poel speel. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning, twee punte vir ’n gelykopuitslag en geen punte vir ’n verloor. ’n Span wat vier of meer drieë in een wedstryd druk, sal ’n bonuspunt kry, so ook ’n span wat met sewe punte of minder verloor.

Die twee spanne wat bo-aan elke poel eindiggeëindig het, salhet deurdring na die kwarteindrondte deurdring. Die boonste drie spanne salhet outomaties vir die [[Rugbywêreldbeker 2023]]2015 in Engeland kwalifiseergekwalifiseer.

=== Poelwedstryde ===
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 41–10
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93458.html Verslag]
| weg = {{TGAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Israel Dagg]] (2), [[Richard Kahui]] (2), [[Jerome Kaino]], [[Ma'a Nonu]]
'''Doelskoppe:''' [[Dan Carter]], [[Colin Slade]]
'''Strafdoel:''' [[Dan Carter]]
| tuis = {{FRAru-r}}
| telling = 47–21
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93461.html Verslag]
| weg = {{JPNru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Julien Pierre]], [[François Trinh-Duc]], [[Vincent Clerc]], [[Lionel Nallet]], [[Pascal Papé]], [[Morgan Parra]]
'''Doelskoppe:''' [[Dimitri Yachvili]] (4)
'''Strafdoele:''' [[Dimitri Yachvili]] (3)
| tuis = {{TGAru-r}}
| telling = 20–25
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93467.html Verslag]
| weg = {{CANru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Siale Piutau]] (2)
'''Doelskoppe:''' [[Kurt Morath]] (2)
'''Strafdoele:''' [[Kurt Morath]] (2)
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 83–7
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93470.html Verslag]
| weg = {{JPNru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Conrad Smith]], [[Richard Kahui]], [[Jerome Kaino]], [[Keven Mealamu]], [[Andrew Ellis]], [[Colin Slade]], [[Sonny Bill Williams]], [[Isaia Toeava]], [[Andrew Hore]], [[Ma'a Nonu]], [[Adam Thomson]]
'''Doelskoppe:''' [[Colin Slade]] (9)
| tuis = {{FRAru-r}}
| telling = 46–19
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93476.html Verslag]
| weg = {{CANru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Vincent Clerc]] (3)
'''Doelskoppe:''' [[Morgan Parra]] (4)
'''Strafdoele:''' [[Morgan Parra]] (5)
'''Skepdoel:''' [[François Trinh-Duc]]
| tuis = {{TGAru-r}}
| telling = 31–18
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93478.html Verslag]
| weg = {{JPNru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Viliami Ma'afu]], [[Tukulua Lokotui]], [[Fetu'u Vainikolo]]
'''Doelskoppe:''' [[Kurt Morath]] (2)
'''Strafdoele:''' [[Kurt Morath]] (4)
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 37–17
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93482.html Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Adam Thomson]], [[Cory Jane]], [[Israel Dagg]] (2), [[Sonny Bill Williams]]
'''Doelskoppe:''' [[Dan Carter]] (3)
'''Strafdoel:''' [[Dan Carter]]
'''Skepdoel:''' [[Dan Carter]]
| tuis = {{CANru-r}}
| telling = 23–23
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93487.html Verslag]
| weg = {{JPNru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[D.T.H. van der Merwe]], [[Phil Mackenzie]], [[Ander Monro]]
'''Doelskop:''' [[James Pritchard]]
'''Strafdoele:''' [[Ander Monro]] (2)
| tuis = {{FRAru-r}}
| telling = 14–19
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93492.html Verslag]
| weg = {{TGAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Vincent Clerc]]
'''Strafdoele:''' [[Dimitri Yachvili]] (3)
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 79–15
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93495.html Verslag]
| weg = {{CANru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Zac Guildford]] (4), [[Victor Vito]] (2), [[Israel Dagg]], [[Mils Muliaina]], [[Jimmy Cowan]], [[Jerome Kaino]] (2), [[Sonny Bill Williams]]
'''Doelskoppe:''' [[Colin Slade]] (4), [[Piri Weepu]] (4)'''Strafdoel:''' [[Colin Slade]]
| tuis = {{SCOru-r}}
| telling = 34–24
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93459.html Verslag]
| weg = {{ROMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Mike Blair]], [[Joe Ansbro]], [[Simon Danielli]] (2)
'''Doelskop:''' [[Chris Paterson]]
'''Strafdoele:''' [[Chris Paterson]] (4)
| tuis = {{ARGru-r}}
| telling = 9–13
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93462.html Verslag]
| weg = {{ENGru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[Felipe Contepomi]], [[Martín Rodríguez]] (2)
| tuis = {{SCOru-r}}
| telling = 15–6
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93468.html Verslag]
| weg = {{GEOru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[Dan Parks]] (4)
'''Skepdoel:''' [[Dan Parks]]
| tuis = {{ARGru-r}}
| telling = 43–8
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93471.html Verslag]
| weg = {{ROMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Santiago Fernández]], [[Juan Manuel Leguizamón]], [[Juan Figallo]], [[Lucas González Amorosino]], [[Juan José Imhoff]], [[Genaro Fessia]]
'''Doelskoppe:''' [[Martín Rodríguez]] (5)
'''Strafdoel:''' [[Martín Rodríguez]]
| tuis = {{ENGru-r}}
| telling = 41–10
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93475.html Verslag]
| weg = {{GEOru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Shontayne Hape]] (2), [[Delon Armitage]], [[Manu Tuilagi]], [[Chris Ashton]] (2)
'''Doelskoppe:''' [[Toby Flood]] (4)
'''Strafdoel:''' [[Toby Flood]]
| tuis = {{ENGru-r}}
| telling = 67–3
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93481.html Verslag]
| weg = {{ROMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Mark Cueto]] (3), [[Chris Ashton]] (3), [[Ben Youngs]], [[Ben Foden]], [[Manu Tuilagi]], [[Tom Croft]]
'''Doelskoppe:''' [[Jonny Wilkinson]] (3), [[Toby Flood]] (4)
'''Strafdoel:''' [[Jonny Wilkinson]]
| tuis = {{ARGru-r}}
| telling = 13–12
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93485.html Verslag]
| weg = {{SCOru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Lucas Gonzalez Amorosino]]
'''Doelskop:''' [[Felipe Contepomi]]
'''Strafdoele:''' [[Felipe Contepomi]] (2)
| tuis = {{GEOru-r}}
| telling = 25–9
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93489.html Verslag]
| weg = {{ROMru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Mamuka Gorgodze]]
'''Doelskop:''' [[Merab Kvirikashvili]]
'''Strafdoele:''' [[Merab Kvirikashvili]] (5), [[Malkhaz Urjukashvili]]
| tuis = {{ENGru-r}}
| telling = 16–12
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93493.html Verslag]
| weg = {{SCOru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Chris Ashton]]
'''Doelskop:''' [[Toby Flood]]
'''Strafdoele:''' [[Jonny Wilkinson]] (2)
'''Skepdoel:''' [[Jonny Wilkinson]]
| tuis = {{ARGru-r}}
| telling = 25–7
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93494.html Verslag]
| weg = {{GEOru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Juan José Imhoff]], [[Felipe Contepomi]], [[Agustin Gosio]]
'''Doelskoppe:''' [[Felipe Contepomi]], [[Marcelo Bosch]]
'''Strafdoele:''' [[Felipe Contepomi]] (2)
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 32–6
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93463.html Verslag]
| weg = {{ITAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Ben Alexander]], [[Adam Ashley-Cooper]], [[James O'Connor]], [[Digby Ioane]]
'''Doelskoppe:''' [[James O'Connor]] (3)
'''Strafdoele:''' [[Quade Cooper]] (2)
| tuis = {{IRLru-r}}
| telling = 22–10
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93464.html Verslag]
| weg = {{USAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Tommy Bowe]] (2), [[Rory Best]]
'''Doelskoppe:''' [[Jonathan Sexton]], [[Ronan O'Gara]]
'''Strafdoel:''' [[Jonathan Sexton]] (2)
| tuis = {{RUSru-r}}
| telling = 6–13
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93469.html Verslag]
| weg = {{USAru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[Joeri Koesjnarew]], [[Konstantin Rachkof]]
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 6–15
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93473.html Verslag]
| weg = {{IRLru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[James O'Connor]] (2)
| tuis = {{ITAru-r}}
| telling = 53–17
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93477.html Verslag]
| weg = {{RUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Sergio Parisse]], [[Giulio Toniolatti]] (2), [[Tommaso Benvenuti]] (2), [[Drie (sport)#Strafdrie|Strafdrie]]
[[Edoardo Gori]], [[Luke McLean]], [[Alessandro Zanni]]
'''Doelskoppe:''' [[Riccardo Bocchino]] (4)
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 67–5
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93480.html Verslag]
| weg = {{USAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Rob Horne]], [[Rocky Elsom]], [[Kurtley Beale]], [[Anthony Fainga'a]] (2), [[Drew Mitchell]], [[Pat McCabe]], [[Adam Ashley-Cooper]] (3), [[Radike Samo]]
'''Doelskoppe:''' [[Quade Cooper]] (2), [[Berrick Barnes]] (4)
| tuis = {{IRLru-r}}
| telling = 62–12
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93484.html Verslag]
| weg = {{RUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Fergus McFadden]], [[Sean O'Brien]], [[Isaac Boss]], [[Keith Earls]] (2), [[Andrew Trimble]], [[Rob Kearney]], [[Shane Jennings]], [[Tony Buckley]]
'''Doelskoppe:''' [[Ronan O'Gara]] (6), [[Jonathan Sexton]]
'''Strafdoel:''' [[Ronan O'Gara]]
| tuis = {{ITAru-r}}
| telling = 62–12
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93488.html Verslag]
| weg = {{USAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Sergio Parisse]], [[Luciano Orquera]], [[Martin Castrogiovanni]], [[Drie (sport)#Strafdrie|Strafdrie]]
'''Doelskoppe:''' [[Mirco Bergamasco]] (2)
'''Strafdoel:''' [[Mirco Bergamasco]]
| tuis = {{AUSru-r}}
| telling = 68–22
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93491.html Verslag]
| weg = {{RUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Berrick Barnes]] (2), [[Drew Mitchell]] (2), [[Ben McCalman]], [[David Pocock]] (2), [[Stephen Moore]], [[Adam Ashley-Cooper]], [[Salesi Ma'afu]]
'''Doelskoppe:''' [[James O'Connor]] (9)
| tuis = {{IRLru-r}}
| telling = 36–6
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93497.html Verslag]
| weg = {{ITAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Brian O'Driscoll]], [[Keith Earls]] (2)
'''Doelskoppe:''' [[Ronan O'Gara]] (2), [[Jonathan Sexton]]
'''Strafdoele:''' [[Ronan O'Gara]] (4), [[Jonathan Sexton]]
| tuis = {{FIJru-r}}
| telling = 49–25
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93460.html Verslag]
| weg = {{NAMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Vereniki Goneva]] (4), [[Leone Nakarawa]], [[Napolioni Nalaga]]
'''Doelskoppe:''' [[Seremaia Bai]] (5)
'''Strafdoele:''' [[Seremaia Bai]] (3)
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Heinz Koll]], [[Chrysander Botha]]
'''Strafdoele:''' [[Theuns Kotzé (rugbyspeler)|Theuns Kotzé]] (2)
'''Skepdoele:''' [[Theuns Kotzé (rugbyspeler)|Theuns Kotzé]] (3)
| stadion = [[Rotorua Internasionale Stadion|Rotorua Int’l Stadion]], [[Rotorua]]
| bywoning = 10 100
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 17–16
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93465.html Verslag]
| weg = {{WALru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[François Steyn]], [[Francois Hougaard]]
'''Doelskoppe:''' [[Morné Steyn]] (2)
'''Strafdoel:''' [[Morné Steyn]]
| tuis = {{SAMru-r}}
| telling = 49–12
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93466.html Verslag]
| weg = {{NAMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Kahn Fotuali'i]], [[Alesana Tuilagi]] (3), [[Paul Williams]], [[Drie (sport)#Strafdrie|Strafdrie]]
'''Doelskoppe:''' [[Tusi Pisi]] (2), [[Paul William]] (2)
'''Strafdoele:''' [[Tusi Pisi]] (2), [[Paul Williams]]
| wegpunte = '''Drieë:''' [[Danie van Wyk]], [[Theuns Kotzé (rugbyspeler)|Theuns Kotzé]]
'''Doelskop:''' [[Theuns Kotzé (rugbyspeler)|Theuns Kotzé]]
| stadion = [[Rotorua Internasionale Stadion|Rotorua Int’l Stadion]], [[Rotorua]]
| bywoning = 12 752
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 49–3
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93472.html Verslag]
| weg = {{FIJru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Gurthrö Steenkamp]], [[Jaque Fourie]], [[François Steyn]], [[Morné Steyn]], [[Tendai Mtawarira]], [[Danie Rossouw]]
'''Doelskoppe:''' [[Morné Steyn]] (5)
'''Strafdoele:''' [[Morné Steyn]] (2), [[François Steyn]]
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 17–10
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93474.html Verslag]
| weg = {{SAMru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Shane Williams]]
'''Strafdoele:''' [[James Hook]] (2), [[Rhys Priestland]] (2)
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 87–0
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93479.html Verslag]
| weg = {{NAMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Gio Aplon]] (2), [[Bryan Habana]], [[Drie (sport)#Strafdrie|Strafdrie]], [[Jaque Fourie]], [[François Steyn]], [[Morné Steyn]], [[Juan de Jongh]] (2), [[Francois Hougaard]] (2), [[Danie Rossouw]]
'''Doelskoppe:''' [[Morné Steyn]] (6)
[[Ruan Pienaar]] (6)
'''Strafdoel:''' [[Morné Steyn]]

* Op 22 September wen Suid-Afrika vir Namibië met 87–0. Dit is die meeste punte wat Suid-Afrika nog tydens ’n Wêreldbekerwedstryd kon aangeteken. [[Bryan Habana]] oortref ook [[Joost van der Westhuizen]] se Suid-Afrikaanse rekord vir meeste toetsdrieë in die 22ste minuut toe hy sy 39ste drie in die Groen-en-Goud gedruk het.<ref>{{af}} [http://afrikaans.news24.com/RugbyWereldBeker/Bokke-slag-Namibie-20110922 Rugby-wêreldbeker Bokke slag Namibië], besoek op 22 September 2011</ref>

{{rugbywedstryd
| tuis = {{FIJru-r}}
| telling = 7–27
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93483.html Verslag]
| weg = {{SAMru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Netani Talei]]
'''Doelskop:''' [[Waisea Luveniyali]]
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 81–7
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93486.html Verslag]
| weg = {{NAMru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Scott Williams]] (3), [[Aled Brew]], [[Taulupe Faletau]], [[Gethin Jenkins]], [[George North]] (2), [[Jonathan Davies]], [[Lloyd Williams]], [[Lee Byrne]], [[Alun Wyn Jones]]
'''Doelskoppe:''' [[Stephen Jones]] (6), [[Rhys Priestland]] (3)
'''Strafdoel:''' [[Stephen Jones]]
| wegpunte = '''Drie:''' [[Heinz Koll]]
'''Doelskop:''' [[Theuns Kotzé (rugbyspeler)|Theuns Kotzé]]
| stadion = [[Yarrowstadion]], [[Nieu-Plymouth]]
| bywoning = 14 710
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 13–5
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93490.html Verslag]
| weg = {{SAMru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Bryan Habana]]
'''Doelskop:''' [[Morné Steyn]]
'''Strafdoele:''' [[François Steyn]], [[Morné Steyn]]
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 66–0
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93496.html Verslag]
| weg = {{FIJru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Jamie Roberts]] (2), [[Scott Williams]], [[George North]], [[Sam Warburton]], [[Lloyd Burns]], [[Leigh Halfpenny]], [[Lloyd Williams]], [[Jonathan Davies]]
'''Doelskoppe:''' [[Rhys Priestland]] (5), [[Stephen Jones]] (4)
'''Strafdoel:''' [[Rhys Priestland]]
| tuis = {{IRLru-r}}
| telling = 10–22
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93498.html Verslag]
| weg = {{WALru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Keith Earls]]
'''Doelskop:''' [[Ronan O’Gara]]
'''Strafdoel:''' [[Ronan O’Gara]]
| tuis = {{ENGru-r}}
| telling = 12–19
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93499.html Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Ben Foden]], [[Mark Cueto]]
'''Doelskop:''' [[Jonny Wilkinson]]
| tuis = {{RSAru-r}}
| telling = 9–11
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93500.html Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Strafdoele:''' [[Morné Steyn]] (2)
'''Skepdoel:''' [[Morné Steyn]]
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 33–10
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93501.html Verslag]
| weg = {{ARGru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Kieran Read]], [[Brad Thorn]]
'''Doelskop:''' [[Aaron Cruden]]
'''Strafdoele:''' [[Piri Weepu]] (7)
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 8–9
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93502.html Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Michael Phillips]]
'''Strafdoel:''' [[James Hook]]
'''Kaarte:''' [[Sam Warburton]] {{Rooikaart|0|18}}
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 20–6
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93503.html Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Ma’a Nonu]]
'''Strafdoele:''' [[Piri Weepu]] (4)
'''Skepdoel:''' [[Aaron Cruden]]
'''Kaarte:''' [[Sonny Bill Williams]] {{Geelkaart|76|80}}
| tuis = {{WALru-r}}
| telling = 18–21
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93504.html Verslag]
| weg = {{AUSru}}
| tuispunte = '''Drieë:''' [[Shane Williams]], [[Leigh Halfpenny]]
'''Doelskop:''' [[Stephen Jones]]
'''Strafdoele:''' [[James Hook]], [[Stephen Jones]]
| tuis = {{NZLru-r}}
| telling = 8–7
| rapport = [http://enstats.espnespnscrum.co.ukcom/2011-rugby-world-cupscrum/rugby/match/93505.html Verslag]
| weg = {{FRAru}}
| tuispunte = '''Drie:''' [[Tony Woodcock]]
'''Strafdoel:''' [[Stephen Donald]]

|align=center|'''{{NZLru}}'''

== Finale puntestand ==
Hierdie tabel toon die finale puntestand van al die 20 deelnemende nasionale rugbyspanne ná die Rugbywêreldbeker 2011.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://stats.espnscrum.com/statsguru/rugby/stats/index.html?class=1;orderby=won;spanmax1=31+Dec+2011;spanmin1=01+Jan+2011;spanval1=span;template=results;trophy=17;type=team | title=Rugby Union – Statsguru – Test matches – Team records |work=ESPNscrum |accessdate=15 September 2019}}</ref>

{| class="wikitable" style="text-align:center"
!width=25|Rang
!width=165|Span
!width=25|Poel
!width=25|{{Afkorting|Wed|Wedstryde gespeel}}
!width=25|{{Afkorting|Wen|Wedstryde gewen}}
!width=25|{{Afkorting|Gel|Gelykop}}
!width=25|{{Afkorting|Ver|Wedstryde verloor}}
!width=25|{{Afkorting|Pte|Punte}}
!width=25|Drieë
!width=25|Doelskoppe
!width=25|Strafdoele
!width=25|Skepdoele
|- style="background:gold"
| 1 || style="text-align:left;"|{{NZLru}} || A || 7 || 7 || 0 || 0 || 301 || 40 || 25 || 15 || 2
|- style="background:silver;"
| 2 || style="text-align:left;"|{{FRAru}} || A || 7 || 4 || 0 || 3 || 159 || 16 || 11 || 17 || 2
|- style="background:#c96;"
| 3 || style="text-align:left;"|{{AUSru}} || C || 7 || 5 || 0 || 2 || 211 || 28 || 19 || 9 || 2
|- style="background:beige;"
| 4 || style="text-align:left;"|{{WALru}} || D || 7 || 5 || 0 || 2 || 228 || 29 || 22 || 13 || 0

| colspan="12"| '''In die kwarteindrondte uitgeskakel'''

| 5 || style="text-align:left;"|{{RSAru}} || D || 5 || 4 || 0 || 1 || 175 || 21 || 20 || 9 || 1

| 6 || style="text-align:left;"|{{ENGru}} || B || 5 || 4 || 0 || 1 || 149 || 20 || 14 || 6 || 1

| 7 || style="text-align:left;"|{{IRLru}} || C || 5 || 4 || 0 || 1 || 145 || 16 || 13 || 12 || 1

| 8 || style="text-align:left;"|{{ARGru}} || B || 5 || 3 || 0 || 2 || 100 || 11 || 9 || 9 || 0

| colspan="12"| '''In die poelfase uitgeskakel'''

| 9 || style="text-align:left;"|{{ITAru}} || C || 4 || 2 || 0 || 2 || 92 || 13 || 6 || 5 || 0

| 10 || style="text-align:left;"|{{SAMru}} || D || 4 || 2 || 0 || 2 || 91 || 10 || 7 || 8 || 1

| 11 || style="text-align:left;"|{{TGAru}} || A || 4 || 2 || 0 || 2 || 80 || 7 || 6 || 11 || 0

| 12 || style="text-align:left;"|{{SCOru}} || B || 4 || 2 || 0 || 2 || 73 || 4 || 1 || 13 || 4

| 13 || style="text-align:left;"|{{CANru}} || A || 4 || 1 || 1 || 2 || 82 || 9 || 5 || 7 || 2

| 14 || style="text-align:left;"|{{FIJru}} || D || 4 || 1 || 0 || 3 || 59 || 7 || 6 || 4 || 0

| 15 || style="text-align:left;"|{{GEOru}} || B || 4 || 1 || 0 || 3 || 48 || 3 || 3 || 9 || 0

| 16 || style="text-align:left;"|{{USAru}} || C || 4 || 1 || 0 || 3 || 38 || 4 || 3 || 4 || 0

| 17 || style="text-align:left;"|{{JPNru}} || A || 4 || 0 || 1 || 3 || 69 || 8 || 4 || 7 || 0

| 18 || style="text-align:left;"|{{RUSru}} || C || 4 || 0 || 0 || 4 || 57 || 8 || 4 || 2 || 1

| 19 || style="text-align:left;"|{{ROMru}} || B || 4 || 0 || 0 || 4 || 44 || 3 || 1 || 9 || 0

| 20 || style="text-align:left;"|{{NAMru}} || D || 4 || 0 || 0 || 4 || 44 || 5 || 2 || 2 || 3
|- class="sortbottom" bgcolor="#EFEFEF" style="font-weight:bold;"
| || style="text-align:left;"|Totaal || || 48 || || || || 2245 || 262 || 181 || 171 || 20

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie|2011 Rugby World Cup|Rugbywêreldbeker 2011}}
* {{en}} [httphttps://www.rugbyworldcup.com/index.htmlarchive/2011/overview Amptelike Rugbywêreldbeker-webwerf van die Rugbywêreldbeker]
* {{en}} [http://stats.espnscrum.com/scrum/rugby/series/86293.html?template=results Volledige uitslae en statistiek] by ESPN
* {{en}} [http://www.rwc2011.irb.com/ Amptelike webtuiste van die Internasionale rugbyraad]
* {{en}} [httphttps://enwww.espn.co.uk/2011-rugby-world-cup/rugbytable/series_/86293.html?template=resultsleague/164205/season/2011 VerslagRugby vanWorld dieCup RugbywêreldbekerStandings 2011 by ESPN2011]
* {{en}} [http://www.rugbyrefs.com/wiki/index.php/Rugby_World_Cup_Referees Wêreldbeker se skeidsregters] by RugbyRefs.com

{{Rugbywêreldbekerstadions 2011}}
{{Navigasie Rugby Wêreldbeker}}
{{Navigasie Rugbywêreldbeker}}
{{Normdata}}
{{Voorbladster}}

Navigasie-keuseskerm