Mercedes-Benz M119 enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 1989 tot 1999 |
Konfigurasie | 90° V8 |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 4,1–6,4 L (4 100–6 400 cc) |
Drukverhouding | 10.0:1, 11.0:1 |
Kopstuk | Aluminium |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder en VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Turboaanjaer | In 5.0 L renweergawes |
Brandstofstelsel | Brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 200–305 kW (272–415 PS; 268–409 hp) |
Wringkrag | 400–616 N⋅m (295–454 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | M117 |
Opvolger | M113 |
Die Mercedes-Benz M119 was 'n V8-motorenjin wat van 1989 tot 1999 vervaardig is. Dit was beskikbaar in 4.2 L; 5.0 L; en 6.0 L verplasings. Dit was 'n dubbele bonokasontwerp met 4 kleppe per silinder en veranderlike kleptydreëling aan die inlaatkant. Dit is deur die 3-klep M113 vervang sedert 1997.
- Eienskappe
- Die enjinblok gebruik asbesvrye pakkings en het 'n beter olievloei
- Die silinderkop is nou 'n 4-klep aluminium-eenheid met dubbele nokas
- Die verbindingsstawe is gesmee en maak dit moontlik om die suiers met gespuite olie af te koel
- Die suiers is gegote aluminium met ysterbedekking
- 'n Verbeterde vibrasiedemperstelsel word gebruik
- Die aluminium oliebak het oliebalkies vasgeskroef om skuim van die enjinolie te voorkom
- Die inlaatnokas-tydreëling word hidro-meganies tot 20° verstel:
- 0 – 2000 opm — vertraag vir verbeterde luier en silinderopruim
- 2000 – 4700 opm — aangeskuif vir verhoogde wringkrag
- 4700 – opm — vertraag vir verbeterde volumetriese doeltreffendheid
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |