Mercedes-Benz OM646-enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2002–2010 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2148 cc (2.2 liter enjin) |
Boorwydte | 88 mm (3,46 in) |
Slaglengte | 88,3 mm (3,48 in) |
Drukverhouding | 17.5:1 (DE22 LA EVO), 18.0:1 |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC |
Brandstoftipe | Diesel |
Turboaanjaer | Enkelturbo |
Brandstofstelsel | Gemenedrukbuis brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 65-125 kW |
Wringkrag | 220-400 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM611-enjin |
Opvolger | Mercedes-Benz OM651-enjin |
Die Mercedes-Benz OM646 is 'n turboaangejaagde inlynviersilinderenjin wat tussen 2002 en 2010 deur Mercedes-Benz vervaardig is.
Ontwerp
[wysig | wysig bron]Die OM646-enjin word verkoop onder die 200 CDI- en 220 CDI-name en bevat 'n elektriese brandstofpomp, uitlaatgas-hersirkulasie, dieseldeeltjiefilter, en Euro 4-emissiestandaarde-voeldoening (vanaf 2003).[1] In 2006 is die enjin bygewerk onder die EVO-naam en het die OM647- en OM648-enjins vervang. Dit het 'n verlaagde kompressieverhouding van 17,5:1, 'n nuwe turboaanjaer en keramiek-gloeiproppe vir verbeterde aansit.[2]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Mercedes C200 CDI estate review | Autocar". www.autocar.co.uk (in Engels). Besoek op 6 Julie 2018.
- ↑ "Mercedes-Benz OM646, OM647 and OM648 engines". australiancar.reviews (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 6 Julie 2018.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |