Gaan na inhoud

Mercedes-Benz OM621-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Mercedes-Benz OM621-enjin
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 1956–1968
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat
  • 1,9 L (1 897 cc)
  • 2,0 L (1 988 cc)
  • 2,2 L (2 197 cc)
Boorwydte 85–87 mm (3,35–3,43 in)
Slaglengte 83,6 mm (3,29 in)
Drukverhouding 18.0:1
Blok Aluminiumallooi
Kopstuk Aluminiumallooi
Stelsels
Klepwerking SOHC
Brandstoftipe Diesel
Brandstofstelsel Indirekte inspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Enjinlewering
Kraglewering 35–40 kW (47–54 hp)
Wringkrag 108–118 N⋅m (80–87 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger M-Benz OM636-enjin
Opvolger M-Benz OM615-enjin

Ontwerp

[wysig | wysig bron]

Die OM621 is gebaseer op die M121-petrolenjin, maar beskik oor hersiene nokasse, silinderkop, suiers en brandstofinspuitingstelsel. In 1961 is die enjinkapasiteit verhoog tot 1 988 cc (2,0 L) en gevolglik die kraglewering tot 40 kW (54 hp) vir gebruik in die nuut-bekendgestelde W110-modelle. Nadat dit vervang is deur die OM615, is 'n 2 197 cc (2,2 L) opgedateerde weergawe van die OM621-enjin tot 1988 uitsluitlik in Unimog-voertuie gebruik.[1]

Modelle

[wysig | wysig bron]
Enjin Verplasing Krag Wringkrag Jare
OM621 I 1 897 cc (1,9 L) 37 kW (50 hp) @ 4 000 opm 108 Nm @ 2 200 opm 1958–1959
OM621 IV 1 988 cc (2,0 L) 35 kW (47 hp) @ 3 800 opm 1961–1962
OM621 III / VIII 40 kW (54 hp) @ 4 200 opm 118 Nm @ 2 400 opm 1961–1968
2 197 cc (2,2 L) 40 kW (54 hp) @ 3 000 opm 1966–1988

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "1964-1993". www.mercedes-benz.co.uk. Besoek op 22 Julie 2018.