Mercedes-Benz OM 138
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler Benz AG |
Produksietyd | 1935-1940 |
Konfigurasie | Natuurlike lugvloei inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2545 cc |
Boorwydte | 90 mm |
Slaglengte | 100 mm |
Drukverhouding | 20.5:1 |
Massa | 300 kg |
Blok | Grys gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | OHV 2 kleppe per silinder |
Brandstoftipe | Diesel |
Brandstofstelsel | Voorverbrandingkamer-inspuiting |
Smeerstelsel | Oliebak |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 33 kW |
Wringkrag | motorenjins: 105 Nm vragmotors: 113 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Geen |
Opvolger | Mercedes-Benz OM636 |
Die Mercedes-Benz OM 138 is 'n dieselenjin wat deur Daimler-Benz vervaardig is. 'n Totaal van 5 719 eenhede is tussen 1935 en 1940 vervaardig.[1][2][3] Dit was die eerste dieselenjin wat spesiaal vir 'n passasiersmotor ontwikkel en vervaardig is. Die eerste voertuig aangedryf deur die OM 138 was die Mercedes-Benz W138. Die ligte Mercedes-Benz-vragmotors L 1100 en L 1500 asook die bus O 1500 kon ook met 'n OM 138 bestel word, as alternatief vir die standaard Otto-enjin.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) Mercedes-Benz 260 D Pullman-Limousine. Geargiveer 10 Januarie 2017 op Wayback Machine
- ↑ Oswald, Werner (2001). Deutsche Autos 1920-1945, Band (vol) 2 (in Duits). Motorbuch Verlag. p. 139 en 231. ISBN 3-613-02170-6.
- ↑ Volgens Oswald is 1 082 enjins vir die L 1100 en 2 670 vir die L 1500 vervaardig. Daimler verklaar dat 1 967 dieselaangedrewe W138 gebou is.
- ↑ (de) Februar 1936: Der Dieselmotor im Personenwagen feiert Premiere
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |