Gaan na inhoud

Mercedes-Benz OM615-enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Mercedes-Benz OM615-enjin

Mercedes-Benz OM615.941
Oorsig
Vervaardiger Daimler-Benz
Produksietyd 1968 tot 1985
Konfigurasie Inlynviersilinder
Afmetings
Inhoudsmaat 1 988 cc (2,0 L)
2 197 cc (2,2 L)
Boorwydte 87 mm (3,43 in)
Slaglengte 83,6 mm (3,29 in)
92,4 mm (3,64 in)
Stelsels
Brandstoftipe Diesel
Enjinlewering
Kraglewering 41–45 kW (55–60 hp)
Wringkrag 126 N⋅m (93 lbf⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger OM621-enjin
Opvolger OM616-enjin

Die OM615 was 'n viersilinder-dieselenjin wat deur Mercedes-Benz vervaardig is. Dit was die opvolger van die OM621, wat vroeg in 1968 in twee weergawes aangebied is: die 1 988 cc (2,0 L)- en 2 197 cc (2,2 L)-enjins.

Aanwendings
  • 1976-1979 200D, 41 kW (55 hp)
  • 1979-1985 200D, 45 kW (60 hp)

Variante

[wysig | wysig bron]

Die OM615.940 was 'n 1 988 cc (2,0 L)-enjin met 'n boor en slag 87x83.6 mm. Die kraglewering was aanvanklik 41 kW (tot in 1979), maar is hierna tot 45 kW verbeter.

Die OM615.941 was 'n 2 197 cc (2,2 L)-weergawe met dieselfde 87 mm boor maar 'n langer 92.4 mm slag. Die kraglewering was 45 kW met 126 Nm se wringkrag.