Mercedes-Benz M270/M274 enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,6 L (1 595 cc) (M270/M274 DE16) 2,0 L (1 991 cc) (M270/M274 DE20) |
Boorwydte | 83 mm (3,27 in) |
Slaglengte | 73,7 mm (2,90 in) (1.6 L) 92 mm (3,62 in) (2.0 L) |
Drukverhouding | 10.3:1 (1.6 L enjins) 9.8:1 (2.0 L enjins) |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DBNA: 4 kleppe per silinder met VVT |
Brandstoftipe | Petrol |
Superaanjaer | BorgWarner e-Booster (2019–) |
Turboaanjaer | Enkelturbo |
Brandstofstelsel | Direkte inspuiting |
Smeerstelsel | Oliebad |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 75–180 kW (101–241 hp; 102–245 PS) |
Wringkrag | 180–370 N⋅m (133–273 lb⋅ft) |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | M266 en M271 |
Opvolger | M260/M264 en M282 |
Die M270 en M274 is die turboaangejaagde inlynviersilinderenjins wat sedert 2011 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Hulle volg onderskeidelik die vorige M266- en M271-enjins op. Die enjin het in 2017 op die Ward's 10 Best Engines-lys verskyn.
Ontwerp
[wysig | wysig bron]M270 verwys na die dwarsgemonteerde enjin vir voorwieldryfvoertuie, terwyl M274 verwys na die langsgeplaasde enjinuitleg vir agterwielaandrewe voertuie gebruik word. Albei enjins is gebaseer op dieselfde ontwerp met dubbele bonokasse, 4 kleppe per silinder, veranderlike kleptydreëling, direkte inspuiting en voldoen aan die EU6-uitlaatstandaard.[1] 'n 2.0 L-enjin is in September 2012 bekendgestel met 'n verhoogde suierslag tot 92 mm, verhoogde prestasiesyfers en 'n kompressieverhouding van 9,8:1. Die M274-enjin is ook sedert 2014 op die Infiniti Q50 gebruik.[2]
M270-enjin
[wysig | wysig bron]Enjin | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jaar |
---|---|---|---|---|
M270 DE16 LA R |
1.6 L (1595 cc) | 75 kW 101 pk teen 4500–6000 opm | 180 Nm teen 1200–3500 opm | 2015- |
90 kW teen 5000 opm | 200 Nm teen 1250–4000 opm | 2011- | ||
M270 DE16 LA | 115 kW teen 5000 opm | 250 Nm teen 1250–4000 opm | ||
M270 DE20 LA | 2.0 L (1991 cc) | 115 kW teen 5000 opm | 270 Nm teen 1250–4000 opm | 2013- |
135 kW teen 5000 opm | 300 Nm teen 1250–4000 opm | |||
155 kW teen 5 500 opm | 350 Nm teen 1200–4000 opm | 2012- | ||
160 kW teen 5500 opm | 350 Nm teen 1200–4000 opm | 2015- |
M270 DE16 LA R
[wysig | wysig bron]75 kW weergawe
90 kW weergawe
M270 DE16 LA
[wysig | wysig bron]M270 DE20 LA
[wysig | wysig bron]115 kW weergawe
- 2013–2018 W246 B200 aardgas
- 2017 – huidige GLA-klas H247 (Chinese mark)
135 kW weergawe
- 2013–2018 W246 B220
- 2014–2018 W176 A220
- 2015–2019 X253 GLC200
- 2017 – huidige GLA-klas H247 (Chinese mark)
155 kW weergawe
- 2012–2018 W176 A250
- 2012–2018 W246 B250
- 2013–2019 C117 CLA250
- 2013–2019 X156 GLA250
- 2015–2019 X253 GLC250
- 2016–2019 Infiniti QX30
160 kW weergawe
- 2015–2018 W176 A250 Sport
- 2015–2019 C117 CLA250 Sport
M274 DE16 LA
[wysig | wysig bron]Enjin | Verplasing | Krag | Wringkrag | Jaar |
---|---|---|---|---|
M274 DE16 LA | 1.6 L (1595 cc) | 95 kW teen 5 000 opm | 210 Nm teen 1 200–4 000 opm | 2015- |
115 kW teen 5 300 opm | 250 Nm teen 1 250–4 000 opm | 2012- | ||
M274 DE20 LA | 2.0 L (1991 cc) | 115 kW teen 5 000 opm | 270 Nm teen 1 250–4 000 opm | 2013- |
135 kW teen 5 500 opm | 300 Nm teen 1 200–4 000 opm | |||
155 kW teen 5 500 opm | 350 Nm teen 1 200–4 000 opm | |||
180 kW teen 5 500 opm | 370 Nm teen 1 300–4 000 opm | 2015- | ||
189 kW teen 5 800-6 100 opm | 2019- |
95 kW weergawe
- 2015 – huidige W205 C160
115 kW weergawe
- 2012–2013 W204 C180
- 2013–2016 W212 E180
- 2017– huidige W213 E180
- 2013–2016 W212 E200 aardgas-gedrewe
135 kW weergawe
- 2013–2016 W212 E200
- 2013–2016 X204 GLK200
- 2014–2018 W205 C200
- 2015 – huidige R172 SLK200
- 2016 – huidige W213 E200
155 kW weergawe
- 2013–2016 W212 E250
- 2013–2016 X204 GLK250
- 2014–2018 W205 C250
- 2015–2018 W205 C350e
- 2015–huidige V37 Q50 / Nissan Skyline
- 2016–huidige W213 E250
- 2016–huidige W213 E350e
- 2015–2019 X253 GLC350e
- 2016–huidige Mercedes-Benz Vito (Chinese mark; bekend as die M274 920)
- 2016–huidige CV37 Q60
- 2018–huidige Y51 Q70 [3][4]
180 kW weergawe
- 2015–2018 W205 C300
- 2015–2018 W213 E300
- 2015 – huidige X253 GLC300
- 2015 – huidige R172 SLK300
- 2015 – huidige X253 GLC300 / GLC300 4 Matic
189 kW weergawe
- 2019 – huidige W213 E300 EQ Boost
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Introduction of the New Inline Engine Generation 4-Cylinder M 274". www.motor-talk.de. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ "Infiniti Q50 2.0T: Review | PistonHeads". www.pistonheads.com. Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ slegs die Chinese model
- ↑ "性能 | Q70L | 英菲尼迪中国". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2018. Besoek op 8 April 2020.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |