Gaan na inhoud

Mercedes-Benz M117 enjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Mercedes-Benz M117

'n M117 4.5 L enjin in 'n 1972 280SE 4.5
Oorsig
Vervaardiger Mercedes-Benz
Produksietyd 1969–1991
Konfigurasie Nie-turbo 90° V8-enjin
Afmetings
Inhoudsmaat 4,5 L (4 520 cc)
5,0 L (4 973 cc)
5,0 L (5 025 cc)
5,5 L (5 547 cc)
Blok Gietyster 1969-1978
Aluminium 1978-1991
Kopstuk Aluminum
Stelsels
Klepwerking SOHC, 2 kleppe per silinder
Brandstoftipe Petrol
Brandstofstelsel Brandstofinspuiting
Smeerstelsel Druksirkulasie
Verkoelingstelsel Waterverkoel
Bestuurstelsel Bosch Jetronic
Enjinlewering
Kraglewering 185–300 PS (136–221 kW; 182–296 hp)
Wringkrag 298–455 N⋅m (220–336 lb⋅ft)
Plek in geskiedenis
Voorganger Mercedes-Benz M100 enjin
Opvolger Mercedes-Benz M119 enjin

Die Mercedes-Benz M117 is 'n enkelbonokas, 2 kleppe per silinder V8-enjin wat van 1971 tot 1992 in verskeie weergawes deur Mercedes-Benz vervaardig is.