Mercedes-Benz OM636-enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Daimler-Benz AG |
Produksietyd | 1949–1990 |
Konfigurasie | Inlynviersilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 1,7 L (1 697 cc) 1,8 L (1 767 cc) |
Boorwydte | 73.5 mm of 75 mm |
Slaglengte | 100 mm |
Drukverhouding | 19.0:1 |
Blok | Gietyster |
Kopstuk | Gietyster |
Stelsels | |
Klepwerking | Oorhoofse kleppe |
Brandstoftipe | Diesel |
Brandstofstelsel | Voorverbrandingkamer-inspuiting |
Smeerstelsel | Nat bak |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 28–32 kW (38–43 hp) |
Wringkrag | 96–101 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM 138 |
Opvolger | Mercedes-Benz OM621 |
Die Mercedes-Benz OM636 is 'n dieselenjin wat deur Daimler-Benz vervaardig was. Dit was die oorspronklike Unimog-enjin en is in 1949 as die opvolger van die OM 138 bekendgestel. Gedurende sy lang produksietyd is die OM636 die eerste keer in 'n passasiersmotor gebruik in die Mercedes-Benz W136 in 1949. Later is dit as 'n industriële enjin verkoop en het baie toepassings gehad in voertuie soos ligte vragmotors, bote en stropers. Dit is opgevolg deur die OM621, maar die OM636 is egter tot 1990 in produksie gehou.
Die Duitse afkorting OM beteken Oelmotor (olie-enjin), en staan vir 'n Daimler-Benz-enjin wat enige soort olie as brandstof gebruik (dus 'n dieselenjin).
Tegniese data
[wysig | wysig bron]Toepassing | Enjinkode | Boor × slag | Verplasing | Kompressie- verhouding |
Geskatte krag | Wringkrag |
---|---|---|---|---|---|---|
170 D (W136) | OM636 I | 73.5x100 mm | 1 697 cc (1,7 L) | 19.0:1 | 28 kW @ 3200 opm | 96 Nm @ 2000 opm |
170 DS (W191) | OM636 VI | 75x100 mm | 1 767 cc (1,8 L) | 29 kW @ 3200 opm | 101 Nm @ 2000 opm | |
180 D (W120) | OM636 VII | 32 kW @ 3500 opm | 98 Nm @ 1500 opm |
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |