Mercedes-Benz OM656-enjin
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Mercedes-Benz |
Produksietyd | 2017– |
Konfigurasie | Inlynsessilinder |
Afmetings | |
Inhoudsmaat | 2,9 L (2 925 cc) |
Boorwydte | 82 mm |
Slaglengte | 92.4 mm |
Drukverhouding | 15.5:1 |
Blok | Aluminiumallooi |
Kopstuk | Aluminiumallooi |
Stelsels | |
Klepwerking | DOHC 4 kleppe per silinder met VVT |
Brandstoftipe | Diesel |
Superaanjaer | BorgWarner se eBooster® elektriesgedrewe kompressor |
Turboaanjaer | Enkelturbo of tweelingturbo (Super-Diesel) |
Brandstofstelsel | gemenedrukbuis brandstofinspuiting |
Verkoelingstelsel | Waterverkoel |
Enjinlewering | |
Kraglewering | 210–250 kW (282–335 hp) |
Wringkrag | 600-700 Nm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Mercedes-Benz OM642 |
Die Mercedes-Benz OM656 is 'n turbo-aangejaagde dieselenjin wat sedert 2017 deur Mercedes-Benz vervaardig word. Dit is die eerste keer in die Mercedes-Benz S-klas (W222) bekendgestel.
Ontwerp
[wysig | wysig bron]Die OM656 is gebaseer op 'n modulêre ontwerp wat met ander 4-silinder en 6-silinder, petrol- en dieselenjins gedeel word.[1] Dit vervang die vorige V6-enjin, om die produksiekoste tussen verskillende enjins in toom te hou. Die OM656 het dubbele oorhoofse nokasse met veranderlike kleptydreëling, en gebruik AdBlue-inspuiting en uitlaatgas-hersirkulasie om emissies te verminder. Die silinderwande is met 'n yster-koolstoflegering bedek om wrywing te verminder.
Modelle
[wysig | wysig bron]enjin | krag | wringkrag | jaar |
---|---|---|---|
OM656 D29T R SCR | 210 kW teen 3.400–4.600 opm |
600 Nm teen 1.200–3.200 opm |
2017– [2] |
OM656 D29TT SCR | 250 kW teen 3.600–4.400 opm |
700 Nm teen 1.200–3.200 opm |
OM656 D29T SCR
[wysig | wysig bron]- 2017 – huidige W222 S 350 d
- 2018 – huidige C257 CLS 350 d
- 2018 – huidige W213 E 350 d
- 2018 – huidige W463 G 350 d [3]
- 2019 – huidige V167 GLE 350 d
OM656 D29TT SCR
[wysig | wysig bron]- 2017 – huidige W222 S 400 d
- 2018 – huidige C257 CLS 400 d 4MATIC
- 2018 – huidige W213 E 400 d
- 2019 – huidige V167 GLE 400 d
- 2020 – huidige X167 GLS 400 d
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "New Modular Engine Family from Mercedes-Benz is Cleaner and More Powerful – Drive Safe and Fast". www.dsf.my (in Engels (VSA)). Besoek op 3 Julie 2018.
- ↑ New six-cylinder diesel engine (OM 656): Majestic long-distance athlete
- ↑ Panait, Mircea (22 Desember 2018). "G 350 d Introduces OM 656 Turbo Diesel To 2019 Mercedes-Benz G-Class". autoevolution (in Engels). Besoek op 24 Desember 2018.
Mercedes-Benz-enjins |
---|
Petrolenjins:
M100 |
M102 |
M103 |
M104 |
M110 |
M111 |
M112 |
M113 |
M114 |
M115 |
M116 |
M117 |
M119 |
M120 |
M121 |
M133 |
M136 |
M137 |
M139 | Dieselenjins:
OM 138 |
OM352 |
OM601 |
OM602 |
OM603 |
OM604 |
OM605 |
OM606 |
OM608 |
OM611 |
OM612 |
OM613 |
OM615 |
OM616 |
OM617 | |
Wysig hierdie sjabloon |