Klas 18-stoomlokomotief
Voorkoms
Die Suid-Afrikaanse Klas 18 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Vervaardiger | Henschel and Son[1] |
Serienommer | 20787-20788[2] |
Klas | SAR Klas 18 |
Vervaardig | 1927[3] |
Aantal gebou | 2 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 2-10-2 "Santa Fe" |
Spoorbreedte | Kaapspoor |
Voorwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Dryfwielomtrek | 1,450 mm (57 dm) |
Agterwielomtrek | 838 mm (33 dm) |
Min. draaisirkel | 97.536 m (320 voet) |
Wielbasis | Totaal: 20.618 m Enjin: 6.401 m Tender: 6.223 m |
Lengte | 23.165 m |
Hoogte | 3.959 m |
Raamwerk | Gietstaal |
Asbelasting | 19.3 t op die 3de dryfwiel |
Massa op dryfwiele | 93.8 t |
Lokomotiefmassa | 116.4 t leeg |
Tendermassa | 101.1 t leeg 73.9 t met vrag |
Gesamentlike massa | 66.7 t leeg 190.3 t met vrag |
Tendertipe | HT * 2-as boegies * 864 mm wiele * Lengte 8.636 m |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 9.1 t |
Waterkapasiteit | 20 500 ℓ |
Stoomketel | 1.924 m binne diameter 6.274 m binne lengte |
Stoomketeldruk | 1 480 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 5.574 m2 |
160 buise met 57.1 mm omtrek 34 buise met 140 mm omtrek, totaal 273.599 m2 | |
– Vuurkas | 24.619 m2 |
300.170 m2 | |
Oorverhitteroppervlak | 60.387 m2 |
Silinders | Drie |
Silindergrootte | 540 mm (21.25 dm) boor 660 mm (26 dm) slag |
Klepwerk | Buitesilinders Walschaerts Binnesilinder: Gresley |
Werkverrigting | |
Trekkrag | 239.0 kN (53 650 lbf) teen 75% keteldruk |
Lokomotiefremme | Vakuum |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 2 |
Vlootnommer(s) | 1360-1361 |
Bynaam | Henschel Giant |
Plek gebruik | Witbank - Germistontrajek |
Afleweringsdatum | 1927-1928 |
Eerste tog | 1951 |
Die Klas 18 is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is. Hierdie lokomotief is ontwerp om die probleme met die steenkooltreine op die Witbank - Germistontrajek op te los. Hierdie klas het geen subklasse nie. Die Klas MF Mallet-stoomlokomotief wat eers hier gebruik is, was te stadig.
Daar is twee lokomotiewe deur Henschel gebou en afgelewer in 1927. Die lokomotiewe het drie silinders gehad; twee aan die kante toegerus met Walschaerts-klepratwerk en 'n derde in die middel met Gresley klepratwerk. Die klepratwerk het egter baie probleme gegee en die lokomotiewe is onttrek in 1951.
Galery
[wysig | wysig bron]-
Klas 18 met die derde silinder sigbaar, soos afgelewer, ongeveer 1930
-
Diagram wat die komponente van die Klas 18 2-10-2 aandui
-
'n Klas 18 in Germiston se lokomotiefdepot met plate onder die rookkas wat die derde silinder bedek
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Klas 18-stoomlokomotief.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Holland, D.F. (1972). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 2: 1910-1955 (1ste uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 108–111. ISBN 978-0-7153-5427-8.
- ↑ Henschel & Son werkslys
- ↑ Paxton, Leith & Bourne, David. Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2. pp. 10–11, 77–78.