Gaan na inhoud

Klas H-tenklokomotief

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
NGR Klas C 4-10-2T
Suid-Afrikaanse Klas-H 4-10-2T[1]

NGR Klas C nr. 171 c. 1903, SAS Klas H nr. 253
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Natalse Regeringspoorweë
Vervaardiger Dübs and Company
North British Locomotive Company
Serienommer Dübs 3835, 4040-4064, 4118-4141, 4254-4278, 4310-4329
NBL 15723-15727
Vervaardig 1899-1903
Aantal gebou 101
Bouspesifikasies
Konfigurasie 4-10-2T "Reid Tenwheeler"
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 654 mm (2534 dm)
Dryfwielomtrek 1140 mm (45 dm)
Agterwielomtrek 654 mm (2534 dm)
Min. draaisirkel 91,4 m (300 vt)
Wielbasis 9,296 m - Totaal
1,626 m - poniedraaistel
5,080 m koppeling.
Lengte 11,430 m oor koppelings
Hoogte 3,810 m
Asbelasting 12,4 t op die tweede drywer
Massa op dryfwiele 55,7 t
Lokomotiefmassa 70,0 t
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 4,1 t
Waterkapasiteit 8500 liter
Stoomketel 1419 mm binneomtrek
3150 mm binnelengte
Stoomketeldruk 1210 kPa
Vuurroosteroppervlak 1,965 m2
287 buise met 44 mm omtrek
126,2 m2
– Vuurkas 12,52 m2
138,8 m2
Silinders Twee
Silindergrootte 243 mm (19 dm) boor
686 mm (27 dm) slag
Klepwerk Allan
Werkverrigting
Trekkrag Teen 75% keteldruk
126,5 kN
Diensgeskiedenis
Gebruiker Natalse Regeringspoorweë,
Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas NGR: 101, SAS: 93
Vlootnommer(s) NGR: 149-249
SAS: 232-324
Bynaam Reid Tenwheeler, Walloper
Afleweringsdatum 1899-1903
Eerste tog 1899
Onttrekkingsdatum 1977

Die Suid-Afrikaanse Klas-H 4-10-2T tenkstoomlokomotief is deur G.W. Reid van die Natalse Regeringspoorweë (NGR) ontwerp. Die lokomotief het 'n aantal nuwe eienskappe gehad, dus is een lokomotief in 1899 bestel vir proefnemings. Tussen 1901 en 1903 is nog eenhonderd lokomotiewe deur die NGR bestel.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "3ft 6in SAR Class H Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 17 Julie 2015.
  2. Holland, D.F. (1971). Steam Locomotives of the South African Railways, Volume 1: 1859-1910 (in Engels) (1st uitg.). Newton Abbott, Devon: David & Charles. pp. 123–124. ISBN 978-0-7153-5382-0.