Suid-Afrikaanse Klas NG3 4-6-2T
Voorkoms
SAS Klas NG3 nr. NG4, voormalig NGR Hawthorn Leslie nr. 4 | |
Tipe en oorsprong | |
---|---|
Kragtipe | Stoom |
Ontwerper | Natalse Regeringspoorweë |
Vervaardiger | Hawthorn Leslie and Company |
Serienommer | 2687–2692 |
Klas | NGR: Klas N SAS: Klas NG3 |
Vervaardig | 1907 |
Aantal gebou | 6 |
Bouspesifikasies | |
Konfigurasie | 4-6-2T "Pacific" |
Spoorbreedte | 610mm (2 vt 0 dm) (Smalspoor) |
Voorwielomtrek | 457 mm (18 dm) |
Dryfwielomtrek | 762 mm (30 dm) |
Agterwielomtrek | 533 mm (21 dm) |
Wielbasis | 5,410 m Totaal 1,067 m boegie 1,753 m koppeling |
Lengte | 7,595 m oor koppelaars |
Hoogte | 2,858 m |
Raamwerk | Platraam |
Asbelasting | 5,9 t op die eerste en tweede drywers |
Massa op dryfwiele | 17,6 t |
Lokomotiefmassa | 25,9 t |
Aandrywing | |
Brandstof | Steenkool |
Brandstofkapasiteit | 1070 kg |
Waterkapasiteit | 3 560 liter |
Stoomketel | 1130 mm binneomtrek 3407 mm binnelengte |
Stoomketeldruk | 1140 kPa |
Vuurroosteroppervlak | 1,022 m2 |
124 buise met 44 mm omtrek 59,0 m2 | |
– Vuurkas | 3,8 m2 |
62,8 m2 | |
Silinders | Twee |
Silindergrootte | 292 mm (111⁄2 dm) boor 381 mm (15 dm) slag |
Klepwerk | Walschaerts |
Werkverrigting | |
Trekkrag | Teen 75% keteldruk 36 kN |
Diensgeskiedenis | |
Gebruiker | Natalse Regeringspoorweë Suid-Afrikaanse Spoorweë |
Aantal in klas | 6 |
Vlootnommer(s) | NGR: 4-9 SAS: NG4 – NG9 |
Afleweringsdatum | 1907 |
Eerste tog | 1907 |
Onttrekkingsdatum | 1946 |
Die Suid-Afrikaanse Klas NG3 4-6-2T lokomotief is 'n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief van die eerste dekade vanuit die twintigste eeu. Hierdie lokomotiewe is deur die Natalse Regeringspoorweë (NGR) ontwerp.
In 1907 is ses 4-6-2T tenklokomotiewe deur die NGR bestel vir die 156 km Stuartstown-lyn tussen Esperanza en Donnybrook. Die volgende jaar is hulle is in diens gestel. Hulle kry die nommers "3" tot "9" en is as klas "N " geklassifiseer. Toe die lokomotiewe na die Suid-Afrikaanse Spoorweë oorgedra is, is hulle as Klas NG3 geklassifiseer, maar hulle het hul nommers behou.[Nota 1][2][3]
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ "NG" = "Narrow Gauge"
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "2ft 0in SAR Class NG3 Tank Locomotive Specifications" (in Engels). SAR Steam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 15 September 2015.
- ↑ Klassifikasie van S.A.R. lokomotiewe met hernommerlyste, uitgereik deur die Kantoor van die Hoofmeganiese Ingenieur, Pretoria, Januarie 1912, pp. 9, 12, 14, 34 (Herdruk in April 1987 deur SATS Museum, R.3125-6/9/11-1000)
- ↑ (en) Paxton, Leith; Bourne, David (1985). Locomotives of the South African Railways (1ste uitg.). Kaapstad: Struik. pp. 101–102. ISBN 0869772112.