Klas GK Garratt-stoomlokomotief

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Suid-Afrikaanse Klas GK 2-6-2+2-6-2
Class GK 2341 ex NCCR G2 (2-6-2+2-6-2).jpg
NCCR no. G2, latere Klas GK nr. 2341, 1925
Tipe en oorsprong
Kragtipe Stoom
Ontwerper Beyer, Peacock and Company
Vervaardiger Beyer, Peacock and Company
Serienommer 6135-6136
Model Klas GK
Klas Klas GK [1]
Vervaardig 1923
Aantal gebou 2
Bouspesifikasies
Konfigurasie 2-6-2+2-6-2 "Double Prairie" Garratt
Spoorbreedte Kaapspoor
Voorwielomtrek 724 mm (28 1/2 dm)
Dryfwielomtrek 1 080 mm (42 1/2 dm)
Agterwielomtrek 724 mm (28 1/2 dm)
Min. draaisirkel 84 m
Wielbasis Totaal: 17.272 m
Enjins:
2.438 m gekoppel
5.385 m in totaal
Lengte 19.272 m
Hoogte 3.734 m
Raamwerk plaatraam, 9.042 m tussen spilpunte
Asbelasting 10.7 t per dryfwiel
Massa op dryfwiele 64.0 t
Lokomotiefmassa 73.7 t leeg
96.4 t gelaai
Aandrywing
Brandstof Steenkool
Brandstofkapasiteit 4.1 t
Waterkapasiteit 8 600 ℓ voor, 5 000 ℓ agter
Stoomketel 1.575 m binnemaat
3.435 m binnelengte
Stoomketeldruk 1 240 kPa
Vuurroosteroppervlak 3.159 m2
Verhittingsoppervlak 225 buise van 44.4 mm
24 buise van 133 mm
– Pype 2.341 m2
– Vuurkas 14.493 m2
– Totaal 156.727 m2
Oorverhitteroppervlak 27.871 m2
Silinders Vier
Silindergrootte 381 mm (15 dm) boor, 559 mm (22 dm) slag[2]
Klepwerk Walschaerts
Werkverrigting
Trekkrag 139.1 kN (31 260 lbk) teen 75% stoomketeldruk
Diensgeskiedenis
Gebruiker Suid-Afrikaanse Spoorweë
Aantal in klas 2
Vlootnommer(s) NCCR 12-13, hernommer as G1-G2
SAR 2340-2341
Afleweringsdatum 1923
Eerste tog 1923
Onttrekkingsdatum 1957

Die Klas GK Garratt-stoomlokomotief is 'n tipe stoomlokomotief wat deur die Suid-Afrikaanse Spoorweë gebruik is op 60-pond spoorlyne en 2 van die lokomotiewe is afgelewer in 1923. Die lokomotief is gebou deur Beyer, Peacock and Company. Die lokomotief was toegerus met Walschaerts-klepratwerk.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Paxton, Leith & Bourne, David: Locomotives of the South African Railways. Struik. Kaapstad. ISBN 0 86977 211 2
  2. South African Railways and Harbours Locomotive Diagram Book, 2’0” & 3’6” Gauge Steam Locomotives, 15 Augustus 1941, soos gewysig