Pous Agapetus II

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Agapetus II
AGAPITUSII.jpg
Pontifikaat begin 10 Mei 946
Pontifikaat eindig 8 November 955
Voorganger Marinus II
Opvolger Johannes XII
Gebore
Rome, Italië
Sterf 8 November 955
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Agapetus

Agapetus II was die 129ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Agapetus II is gebore in Rome, Italië. Op 10 Mei 946 volg hy Pous Marinus II op en regeer tot sy dood op 8 November 955. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XII. Die naam ‘Agapetus’ beteken 'geliefde'.

Pontifikaat[wysig]

Pous Agapetus II het probeer om die pousdom te hervorm[1] en het die Duitse koning (later keiser) Otto I gesteun in sy pogings om die noorde van Europa te kersten. Die mag in Rome is egter deur Alberic II gehou. Die pous het toegelaat dat Alberic sy buite-egtelike seun Octavianus as Agapetus se opvolger aandui onder die naam Johannes XII.

Agapetus II het in 949 die dispuut tussen Artaud and Hugo oor die bisdom van Reims finaal beëindig deur in die guns van Artaud te besluit. Die besluit bekragtig die besluit van die sinode van Ingelheim in 948.

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings[wysig]

  1. "Roman Catholicism." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 24 Mei 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-257675>.

Eksterne skakels[wysig]

Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Marinus II
Pous (Pontifex Maximus)
946955
Opgevolg deur:
Johannes XII


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse