Pous Johannes XVII

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Johannes XVII
Papa Joao XVII.jpg
Geboortenaam Giovanni Sicco
Pontifikaat begin 16 Mei 1003
Pontifikaat eindig 6 November 1003
Voorganger Silvester II
Opvolger Johannes XVIII
Gebore
Rome, Italië
Sterf 6 November 1003
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Johannes XVII was die 140ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Johannes XVII is gebore as Giovanni Sicco in Rome, Italië. Op 16 Mei 1003 volg hy Pous Silvester II op en regeer tot sy dood op 6 November 1003. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XVIII. Die naam ‘Johannes’ beteken 'God is genadig'.

Pontifikaat[wysig]

Pous Johannes XVII is verkies deur die invloed van Johannes III Crescentius. Voor sy verkiesing was hy getroud en het drie seuns gehad wat biskoppe geword het[1]. Die pous het die sendingwerk onder die Slawiese volke ondersteun. Die vorige pous met die naam Johannes was Pous Johannes XV. Pous Johannes XVI was 'n teenpous, maar die nommer XVI is nie weer gebruik nie omdat Teenpous Johannes XVI aangestel is deur Johannes II Crescentius die vader van Johannes III Crescentius..

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings[wysig]

  1. Kirsch, Johann Peter. "Pope John XVII (XVIII)." The Catholic Encyclopedia. Vol. 8. New York: Robert Appleton Company, 1910. 9 Junie. 2008 http://www.newadvent.org/cathen/08428b.htm

Eksterne skakels[wysig]

Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Silvester II
Pous (Pontifex Maximus)
10031003
Opgevolg deur:
Johannes XVIII


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Martinus IV - Moderne Teenpouse