Pous Silvester III

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Silvester III
Silvestro3.jpg
Geboortenaam Giovanni di Crescenzi - Ottaviani
Pontifikaat begin 20 Januarie 1045
Pontifikaat eindig 10 Maart 1045
Voorganger Benedictus IX
Opvolger Benedictus IX
Gebore ±1000
Rome, Italië
Sterf 1062 of 1063
Sabina, Italië
Ander pouse genaamd Silvester

Silvester III was die 146ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Silvester III is gebore as Giovanni di Crescenzi - Ottaviani ongeveer in die jaar 1000 in Rome, Italië. Voor sy verkiesing was hy biskop van Sabina vanaf 1012. Op 20 Januarie 1045 volg hy Pous Benedictus IX op en regeer totdat Benedictus hom verdryf op 10 Maart 1045. Hy word opgevolg deur Pous Benedictus IX. Die naam ‘Silvester’ beteken 'Woudman'.

Pontifikaat[wysig]

Hoewel Pous Silvester III in Maart 1045 deur Benedictus IX verdryf word, word hy eers definitief afgeset deur die sinode van Sutri op 20 Desember 1046. Hy is bly egter biskop van Sabina tot 1062. Sommige skrywers beskou hom as 'n teenpous[1].

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings[wysig]

  1. "Sylvester III." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 16 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9070707>

Eksterne skakels[wysig]

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • GM Inskrywing in die Genealogie van die Middeleeue (Duits)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Benedictus IX
Pous (Pontifex Maximus)
10451045
Opgevolg deur:
Benedictus IX


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIV (Bernard Garnier) - Benedictus XIV (Jean Carrier)Felix V