Pous Clemens I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Clemens I
StClement1.jpg
Geboortenaam Clemens
Pontifikaat begin 76
Pontifikaat eindig 81
Voorganger Anacletus I
Opvolger Evaristus
Gebore 1de eeu
Rome, Italië
Sterf 81
Krim, Oekraïne
Ander pouse genaamd Clemens

Clemens I [1]was die vierde pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die opvolger van Pous Anacletus I. Sy pontifikaat was volgens die offisiële pouslys van die Vatikaan van 76-81. (Volgens Irenaeus van 92 tot 101) Volgens Tertullianus was hy die direkte opvolger van die apostel Petrus en was Pous Linus en Pous Anacletus I Clemens se opvolgers. Dit is egter ook moontlik dat Clemens saam met Linus en Anacletus lid was van die raad van ouderlinge van die gemeente van Rome. Tydens sy ampstermyn is die konfirmasie ingevoer. Hy is opgevolg deur Pous Evaristus.

Volgens die christelike skrywers Origenes en Hieronymus is pous Clemens I dieselfde as die Clemens wat deur Paulus in Filippense 4:3 genoem word.

“Ja, ek vra jou ook, getroue medewerker, wees hierdie vroue behulpsaam. Hulle het saam met my die stryd gevoer in diens van die evangelie, net soos Clemens ook en my ander medewerkers, wie se name in die boek van die lewe staan.”

Bronne[wysig]

  • Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London. ISBN 0-500-01789-0
  1. Clement I Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Anacletus I
Biskop van Rome
7681
Opgevolg deur:
Evaristus


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse