Pous Anacletus I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Anacletus I
Anacletus.jpg
Geboortenaam Anacletus
Pontifikaat begin 76
Pontifikaat eindig 88
Voorganger Linus
Opvolger Clemens I
Gebore 1de eeu
Rome, Italië
Sterf 88
Rome, Italië

Anacletus I, (ook Cletus, of Anencletus) die derde pous van de Rooms-Katolieke Kerk is volgens die Kerk die opvolger van Pous Linus as pous (biskop) van Rome van 76 tot 88. Die naam Anacletus beteken: Onberispelik. Volgens sommige bronne is hy dieselfde persoon as pous Cletus, ander bronne beweer egter dat hy sy opvolger was. Tydens sy pontifikaat is begin met die inseëning van biskoppe. Sy opvolger was Pous Clemens I.

Vroeër is hy in die Rooms-Katolieke Kerk as heilige vereer (tot 1969). Sy feesdag was op 26 April. Sy stoflike oorskot word in die Sint Linuskerk in die Vatikaan bewaar.

Verwysings[wysig]

  • McBrien, R. P. Lives of the Popes: The Pontiffs from Saint Peter to John Paul II (HarperSanFrancisco, 2000 (revised in 2006), ISBN 0-06-065304-3)
  • Anacletus, Saint. (2007). In Encyclopædia Britannica. Retrieved April 29, 2007, from http://www.britannica.com/eb/article-9007318
  • vertaal uit die Nederlandse wikipedia

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Linus
Biskop van Rome
7688
Opgevolg deur:
Clemens I


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Konstantyn IIPhilippusJohannesAnastasiusChristoforusBonifatius VIIDonus II - Johannes XVIGregoriusSilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IVPaschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIV (Bernard Garnier) - Benedictus XIV (Jean Carrier)Felix V