Pous Evaristus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Evaristus
Evaristus2.jpg
Geboortenaam Evaristus
Pontifikaat begin 98
Pontifikaat eindig 105
Voorganger Clemens I
Opvolger Alexander I
Gebore 1de eeu
Betlehem, Palestina
Sterf 105
Rome, Italië

Evaristus[1], was die vyfde pous van die Rooms-Katolieke Kerk, en het regeer van 98-105. Sy voorganger was Pous Clemens I en sy opvolger was Pous Alexander I. Hy word ook Aristus genoem. Evaristus beteken ‘welgevallige’. Daar is maar min oor hom bekend. Volgens die Liber Pontificalis was hy van Griekse afkoms, maar sy Joodse vader was uit Betlehem. Hy is as pous verkies tydens die bewind van keiser Domitianus.

Evaristus was die grondlegger van die kollege van kardinale, die liggaam wat later verantwoordelik sou word vir die verkiesing van pouse. Hoewel ongegrond, word hy as martelaar vereer. Evaristus is heilig verklaar deur die kerk en sy feesdag is 26 Oktober.

Verwysing[wysig]

Vertaal uit die Nederlandse Wikipedia.

Bronne[wysig]

  • Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London. ISBN 0-500-01789-0
  1. Evaristus, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Clemens I
Biskop van Rome
98105
Opgevolg deur:
Alexander I


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse