Pous Benedictus VII

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Benedictus VII
Pope Benedict VII.jpg
Pontifikaat begin Oktober 974
Pontifikaat eindig 10 Julie 983
Voorganger Benedictus VI
Opvolger Johannes XIV
Gebore
Rome, Italië
Sterf 10 Julie 983
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Benedictus

Benedictus VII was die 135ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Benedictus VII is gebore in Rome, Italië die seun van Dawid uit die adellike geslag van die Tusculum. Voor sy verkiesing was Benedictus biskop van Sutri. In Oktober 974 volg hy Pous Benedictus VI op en regeer tot sy dood op 10 Julie 983. Hy word opgevolg deur Pous Johannes XIV. Die naam ‘Benedictus’ beteken 'die geseënde'.

Pontifikaat[wysig]

Pous Benedictus VIII is as die keiserlike kandidaat verkies ten tye van chaos[1]. Die Teenpous Bonifatius VII was gedurende sy pontifikaat aktief en het die pous herhaaldelik bedreig. Die pous moes staatmaak op die beskerming van die keiser. Benedictus steun Otto II se sending onder die Slawiese volke en bevorder kloosterhervorming. In Maart 981 lei hy 'n sinode wat simonie bestry.

Bibliografie[wysig]

  • Duff, Eamon (2001). Saints and Sinners: A History of the Popes, Yale University Press. ISBN 0-300-09165-6
  • Maxwell-Stuart, P. G. (2002). Chronicle of the Popes: The Reign-by-Reign Record of the Papacy from St. Peter to the Present, Thames & Hudson. ISBN 0-500-01798-0.

Verwysings[wysig]

  1. "Benedict VII." Encyclopædia Britannica. 2008. Encyclopædia Britannica Online. 4 Junie 2008 <http://www.britannica.com/eb/article-9078562>.

Eksterne skakels[wysig]

Wikisource
Die Engelse Wikisource bevat bronmateriaal oor hierdie onderwerp onder die titel:
  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)
  • PTA Inskrywing in "Popes through the Ages" deur J. Brusher S.J. (Engels)


Nota[wysig]

Saamgestel en vertaal uit die Nederlandse, Engelse, Duitse en Franse wikipedia en aangevul uit ander bronne soos aangedui.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Benedictus VI
Pous (Pontifex Maximus)
974983
Opgevolg deur:
Johannes XIV


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Martinus IV - Moderne Teenpouse