Pous Pius I

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Pius I
Pius I.jpg
Geboortenaam Pius
Pontifikaat begin 140 of 146
Pontifikaat eindig 157 of 161
Voorganger Higinus
Opvolger Anicetus
Gebore
Aquileia, Illyrië, Italië
Sterf 157 of 161
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Pius

Pius I was die tiende pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Pius I[1] is in Illyrië gebore vermoedelik in die dorp Aquileia in Noord Italië en oorlede in 157 of 161. Die naam Pius beteken “Die Vrome”. In 140 of 146 volg hy Pous Higinus op en word na sy dood opgevolg deur Pous Anicetus. Sy vader se naam was Rufinus en sy broer Hermas. Hermas was waarskynlik die skrywer van Die Herder van Hermas. Hermas noem homself ‘n slaaf, dit versterk die vermoede dat Pius I self ‘n vrygelate slaaf was.

Pontifikaat[wysig]

Hy word beskou as die oprigter van een van die oudste kerke in Rome die Santa Pudenziana. Hy het baie met die gnostisisme te kampe gehad.

Verering[wysig]

Pius I sou met ‘n swaard vermoor gewees het. Hy word as martelaar en heilige vereer en word in die brevier genoem. Sy feesdag is 11 Julie.

Eksterne skakels[wysig]

  • BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)

Verwysings[wysig]

  • Duchesne, (Ed.) Liber Pontificalis, I.
  • Preuschen, (Ed.) Analecta I, Tubingen 1910.
  1. Pius I, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Nota[wysig]

Saamgestel uit die Nederlandse, Engelse en Duitse wiki.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Higinus
Biskop van Rome
140154
Opgevolg deur:
Anicetus


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Konstantyn IIPhilippusJohannesAnastasiusChristoforusBonifatius VIIDonus II - Johannes XVIGregoriusSilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IVPaschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIV (Bernard Garnier) - Benedictus XIV (Jean Carrier)Felix V