Pous Higinus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pous Higinus
Hyginus.jpg
Geboortenaam Higinus
Pontifikaat begin 138
Pontifikaat eindig 142
Voorganger Telesforus
Opvolger Pius I
Gebore
Athene, Griekeland
Sterf 142
Rome, Italië

Higinus was die negende pous van die Rooms-Katolieke Kerk.

Biografie[wysig]

Pous Higinus[1] is gebore in Athene maar sy geboortedatum is onbekend, hy is oorlede in 142. In 138 volg hy Pous Telesforus op en word in 142 opgevolg deur Pous Pius I. Daar word beweer dat hy ‘n filosofiese agtergrond gehad het. Daar word ook beweer dat hy die martelaarsdood gesterf het onder keiser Marcus Aurelius, maar daar is geen dokumentêre bewys daarvoor nie.

Pontifikaat[wysig]

Tydens sy pontifikaat lewe die gnostici Valentinos, Kerdon en Marcion in Rome. Hy organiseer die kerklike hiërargie, sorg dat alle kerke na heiliges vernoem word en stel die gebruik van peetouers in.

Verering[wysig]

Na sy dood is hy in die Vatikaan begrawe naby die graf van Petrus en as heilige vereer. Sy feesdag is 11 Januarie.

Eksterne skakels[wysig]

CE Inskrywing in die Catholic Encyclopedia (Engels)

BBKL Inskrywing (met Literatuurverwysings) in die Biographisch-Bibliographisches Kirchenlexikon (Duits)

Bronne[wysig]

  • Maxwell-Stuart, P.G. (1997). Chronicle of the Popes. Thames Hudson Ltd., London. ISBN 0-500-01789-0
  1. Hyginus, Saint. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Nota[wysig]

Saamgestel uit die Nederlandse, Engelse en Duitse wiki.

Opvolging[wysig]

Voorafgegaan deur:
Telesforus
Biskop van Rome
138142
Opgevolg deur:
Pius I


Teenpouse

HippolitusNovatianusFelix IIUrsinusEulaliusLaurentiusDioscurusEugenius I - Theodorus IIPaschalis ITheofilactus - Constantinus IIFilippusJohannes VIIIAnastasius IIIChristoforusBonifatius VII - Johannes XVIGregorius VISilvester IIIBenedictus XHonorius IIClemens IIITheodoricusAlbertusSilvester IVGregorius VIIICelestinus IIAnacletus IIVictor IV (Gregorius) - Victor IV (Octavianus)Paschalis IIICallixtus IIIInnocentius IIINicolaas VClemens VIIBenedictus XIIIAlexander VJohannes XXIIIClemens VIIIBenedictus XIVFelix V - Moderne Teenpouse